{"id":38549,"date":"2016-06-02T10:24:52","date_gmt":"2016-06-02T08:24:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38549"},"modified":"2016-06-02T10:42:48","modified_gmt":"2016-06-02T08:42:48","slug":"trump-na-vk-n-dag-na-brexit-stem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38549","title":{"rendered":"Trump na VK &#8216;n dag na Brexit-stem"},"content":{"rendered":"<p>Die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat Donald Trump sal Skotland besoek op 24 Junie, net &#8216;n dag nadat die Verenigde Koninkryk stem om die EU te verlaat.<\/p>\n<p>Trump sal sy Turnberry Golf Resort open in die nadraai van wat ontleders glo &#8216;n Brexit sal wees.<\/p>\n<p>Die reis sal Trump se eerste wees sedert sy uitval met die Britse premier David Cameron oor Moslems in Desember verlede jaar.<\/p>\n<p>Die miljard\u00ear eiendomsmagnaat gaan die suidelike Ayrshire Golf Resort besoek om die seremoni\u00eble lint te sny na die baan se opknapping.<\/p>\n<p>&#8220;Baie opwindend dat een van die groot oorde van die w\u00eareld, Turnberry, sal open na &#8216;n massiewe belegging van \u00a3200 miljoen,&#8221; het Trump in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ek besit dit en ek is baie trots daarop. Ek sien uit na die bywoning van die amptelike opening van die groot ontwikkeling op 24 Junie.&#8221;<\/p>\n<p>Turnberry is Trump se tweede Golfoord in Skotland, waar sy ma gebore is.<\/p>\n<p>Downing Street het egter ges\u00ea die premier het geen planne om Trump op 24 Junie tydens sy besoek te ontvang nie.<\/p>\n<p>N\u00e1 die skietery in San Bernardino, in die VSA in Desember verlede jaar, het Trump gevra vir &#8216;n &#8220;volledige verbod&#8221; op Moslems na die VSA. <\/p>\n<p>Die kommentaar het gelei tot wydverspreide histerie met honderde duisende mense in die Verenigde Koninkryk wat &#8216;n petisie onderteken het om Trump te verhoed om Brittanje te besoek.<\/p>\n<p>Trump se vyande in die media is ook raadop.<\/p>\n<p>In Wallis het Alec Ross, \u2019n raadgewer van Hillary Clinton toe sy minister van buitelandse sake was, uitgevaar teen Trump as &#8216;n &#8220;vulg\u00eare, kranksinnige varkdemoon wat slegs gewild is onder gekastreerde middeljarige mans&#8221;.<\/p>\n<p>Ross het &#8216;n w\u00eareldvreemde toespraak gelewer oor die sogenaamde nywerhede van die toekoms en ges\u00ea lande sonder grense sal die suksesvolste wees.<\/p>\n<p>&#8220;Amerika sal meer geslote word as Trump president word.<\/p>\n<p>\u201cOop gemeenskappe beteken dat ekonomiese en maatskaplike vooruitgang nie die domein van uitgelese groepe is nie; dit beteken dat godsdienstige en kultuurnorme nie deur owerhede alleen bepaal word nie en dat die regte van onder andere vroue, godsdiens- en rasseminderhede gerespekteer word. Die nywerhede van die toekoms, soos die gekommersialiseerde genomika, sal in die oopste gemeenskappe gekonsentreer wees.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat Donald Trump sal Skotland besoek op 24 Junie, net &#8216;n dag nadat die Verenigde Koninkryk stem om die EU te verlaat. Trump sal sy Turnberry Golf Resort open in die nadraai van wat ontleders glo &#8216;n Brexit sal wees. Die reis sal Trump se eerste wees sedert sy uitval met die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38549\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump na VK &#8216;n dag na Brexit-stem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38550,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,12998,9540,9733],"class_list":["post-38549","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-donald-trump","tag-skotland","tag-vk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38549","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38549"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38549\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38550"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38549"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38549"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38549"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}