{"id":38539,"date":"2016-06-02T09:54:28","date_gmt":"2016-06-02T07:54:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38539"},"modified":"2016-06-02T10:11:24","modified_gmt":"2016-06-02T08:11:24","slug":"dodetal-styg-na-al-sjabaab-aanval-in-mogadisjoe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38539","title":{"rendered":"Dodetal styg na Al-Sjabaab-aanval in Mogadisjoe"},"content":{"rendered":"<p>Die dodetal in die aanval op &#8216;n hotel in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe het tot 16 gestyg en sal na verwagting verder styg. Ongeveer 55 mense is gewond.<\/p>\n<p>Al-Sjabaab het verantwoordelikheid vir die aanval op die Ambassadorhotel aanvaar waar &#8216;n motorbom eers afgegaan het voordat militante die gebou bestorm het.<\/p>\n<p>Die hotel word veral deur Westerlinge besoek. Die BBC het berig dat die hotel hoofsaaklik gebruik word deur vooraanstaande Somali\u00ebrs, wat onder meer lede van die Parlement insluit. <\/p>\n<p>Twee wetmakers is in die aanval gedood, volgens die Somaliese media.<\/p>\n<p>Ambulansdienste s\u00ea is talle mense gewond en die hoofhospitaal in die stad, is oorvol. <\/p>\n<p>Sporadiese geweervuur weerklink nog in die omtrek van die hotel. <\/p>\n<p>Volgens `n polisiebeampte is veiligheidsmagte in beheer van die eerste vier verdiepings, maar die vyfde verdieping is nog onveilig. <\/p>\n<p>Paaie in die gebied is gesluit. <\/p>\n<p>Daar is eers beweer dat die gewapende aanvallers die boonste vloer probeer oorgeneem het, maar dat hulle deur die veiligheidsmagte teruggedryf is.<\/p>\n<p>In Washington, het Amerikaanse amptenare ges\u00ea Amerikaanse troepe verskaf raad, bystand en ondersteuning teen die militante. Hulle het met die AP nuusagentskap op voorwaarde van anonimiteit gepraat.<\/p>\n<p>Voor die aanval op die hotel, is &#8216;n bevelvoerder wat glo verantwoordelik was vir die dodelike aanval op Kenia se Garissa Universiteit in 2015, doodgeskiet is in die suide van Somali\u00eb.<\/p>\n<p>Plaaslike veiligheidsmagte in die Somali\u00eb kusdorp Kismayo het bekend gemaak dat Mohamed Mohamud Ali, die vermeende argitek van die bloedbad in Garissa, oornag gedood is.<\/p>\n<p>Die aanval in April 2015 op Garissa Universiteitskollege, 365km noord van die Keniaanse hoofstad Nairobi, het die lewens van 148 mense ge\u00ebis, 142 van hulle studente.<\/p>\n<p>Die Afrika Unie se vredesmag het Al-Sjabaab in 2011 uit die stad probeer verdryf, maar gereelde aanvalle vind nog gereeld plaas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dodetal in die aanval op &#8216;n hotel in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe het tot 16 gestyg en sal na verwagting verder styg. Ongeveer 55 mense is gewond. Al-Sjabaab het verantwoordelikheid vir die aanval op die Ambassadorhotel aanvaar waar &#8216;n motorbom eers afgegaan het voordat militante die gebou bestorm het. Die hotel word veral deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38539\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodetal styg na Al-Sjabaab-aanval in Mogadisjoe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38540,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13457,5361,5358,10255,7829],"class_list":["post-38539","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-sjabaab","tag-islam","tag-moslems","tag-somalie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38539","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38539"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38539\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38540"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38539"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38539"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38539"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}