{"id":38525,"date":"2016-06-01T10:09:17","date_gmt":"2016-06-01T08:09:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38525"},"modified":"2016-06-01T10:09:17","modified_gmt":"2016-06-01T08:09:17","slug":"vigs-in-indiese-hospitale-deur-bloedoortappings-versprei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38525","title":{"rendered":"Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei"},"content":{"rendered":"<p>Indi\u00eb se nasionale Vigsbeheerorganisasie het bekendgemaak dat meer as 2200 van sy burgers in die afgelope 17 maande die dodelike MI-virus opgedoen het tydens bloedoortappings in hospitale. <\/p>\n<p>Die Organisasie het die syfers vrygestel in reaksie op &#8216;n versoekskrif wat deur die inligtingsaktivis, Chetan Kothari, bekendgemaak is. <\/p>\n<p>Ingevolge wetgewing moet hospitale bloedskenkers en bloedprodukte toets vir MIV, hepatitis B en C, asook malaria en ander infeksies. <\/p>\n<p>Indi\u00eb het meer as twee miljoen mense wat met MIV\/vigs besmet is.<\/p>\n<p>Die grootste aantal pasi\u00ebnte wat besmet is met MIV is as gevolg van besmette bloed in hospitale, veral uit die noordelike staat van Uttar Pradesh met 361 gevalle, s\u00ea Kothari.<\/p>\n<p>Kothari s\u00ea die rede vir die infeksie is omdat die koste van die toetse duur is en verskeie hospitale in Indi\u00eb nie toegang het tot laboratoriumgeriewe nie.<\/p>\n<p>Ironies genoeg gaan talle Amerikaanse viglyers na Indi\u00eb om behandeling te ontvang aangesien dit baie goedkoper in Indi\u00eb is as in die VSA. Dit kos gemiddeld $30 000 per jaar in die VSA en net $100 in Indi\u00eb per pasi\u00ebnt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indi\u00eb se nasionale Vigsbeheerorganisasie het bekendgemaak dat meer as 2200 van sy burgers in die afgelope 17 maande die dodelike MI-virus opgedoen het tydens bloedoortappings in hospitale. Die Organisasie het die syfers vrygestel in reaksie op &#8216;n versoekskrif wat deur die inligtingsaktivis, Chetan Kothari, bekendgemaak is. Ingevolge wetgewing moet hospitale bloedskenkers en bloedprodukte toets vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38525\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38526,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22600,8026,7274,7276],"class_list":["post-38525","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bloedoortappings","tag-indie","tag-miv","tag-vigs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38525\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38526"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}