{"id":38516,"date":"2016-06-01T09:18:24","date_gmt":"2016-06-01T07:18:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38516"},"modified":"2016-06-01T09:18:24","modified_gmt":"2016-06-01T07:18:24","slug":"chevron-aanleg-in-nigerie-aangeval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38516","title":{"rendered":"Chevron-aanleg in Nigeri\u00eb aangeval"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Nigeriese burgerregteleier en inwoner van die Niger-delta, het bevestig dat militante \u2019n olieaanleg van die Chevron-maatskappy in die gebied aangeval het.<\/p>\n<p>Die militante, bekend as die NDA, het laat Woensdag aangekondig dat hulle die hoofelektrisiteitstoevoerlyn na die Escravos-aanleg opgeblaas het.<\/p>\n<p>Die NDA s\u00ea hulle veg vir \u2019n groter deel van olie-wins, \u2019n einde aan besoedeling en onafhanklikwording van die suidelike streek, en het oliemaatskappye tot die einde van die maand gegun om aan die gebied te onttrek.<\/p>\n<p>Abuja het in reaksie weermagversterkings na die gebied gestuur. <\/p>\n<p>Die Britse minister van buitelandse sake, Philip Hammond, het vroe\u00ebr ges\u00ea Nigeri\u00eb se president, Muhammadu Buhari, moet oplossings vir die sleuteloorsake van die konflik vind.<\/p>\n<p>Ruolie-verkope uit die delta, maak 70 persent van die nasionale inkomste van Afrika se grootste ekonomie uit, maar inwoners, van wie baie met die militante simpatiseer, kla reeds vir \u2019n geruime tyd oor die armoede wat inwoners teister.<\/p>\n<p>Buhari het \u2019n amnestie-ooreenkoms verleng wat in 2009 met militante gesluit is, maar finansiering vir die amnestieprogram gesny en kontrakte met voormalige militante opgeskort om die pypleidings te beskerm wat in die verlede aangeval is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Nigeriese burgerregteleier en inwoner van die Niger-delta, het bevestig dat militante \u2019n olieaanleg van die Chevron-maatskappy in die gebied aangeval het. Die militante, bekend as die NDA, het laat Woensdag aangekondig dat hulle die hoofelektrisiteitstoevoerlyn na die Escravos-aanleg opgeblaas het. Die NDA s\u00ea hulle veg vir \u2019n groter deel van olie-wins, \u2019n einde aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38516\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Chevron-aanleg in Nigeri\u00eb aangeval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38517,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15915,5122,9397,5049,7829],"class_list":["post-38516","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-chevron","tag-energie","tag-nigerie","tag-olie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38516","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38516"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38516\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38517"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38516"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38516"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38516"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}