{"id":38502,"date":"2016-05-31T09:17:55","date_gmt":"2016-05-31T07:17:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38502"},"modified":"2016-05-31T09:17:55","modified_gmt":"2016-05-31T07:17:55","slug":"clinton-se-epos-kierangs-gaan-braai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38502","title":{"rendered":"Clinton se epos-kierangs gaan braai"},"content":{"rendered":"<p>Agt dae voordat Hillary Clinton in Januarie 2009 as minister van buitelandse sake aangestel is, het \u2019n personeellid van die voormalige president, Bill Clinton, \u2019n nuwe e-posadres vir die egpaar geregistreer, het AP berig.<\/p>\n<p>Hierdie o\u00ebnskynlik onbenullige, maar doelbewuste aanlynaankoop, is die eerste bekende aanduiding van die private e-posstelsel wat nou die w\u00eareld vir die aanspraakmaker op die Demokratiese party se presidentsnominasie warm maak.<\/p>\n<p>Die verwysing na die registrasie van clintonemail.com, weggesteek in \u2019n voetnota van \u2019n regeringswaghondverslag, was die eerste stap in die bou van \u2019n e-posstelsel wat die aandag van \u2019n FBI-ondersoek getrek het en kwelvrae oor Clinton se oordeel as Amerika se topdiplomaat opper.<\/p>\n<p>In die verslag van 83 bladsye van die ministerie van buitelandse sake se inspekteur-generaal, word onder meer gevra wie kennis hiervan gedra het, watter skuiwergate daar was en die burokratiese wanbestuur wat toegelaat het dat \u2019n geheime stelsel, buite die normale kanale, regdeur Clinton se ampstermyn gefunksioneer het.<\/p>\n<p>Die bevindinge, wat meer as \u2019n jaar geneem het om afgehandel te word, toon ook hoe die gebruik van private e-posse deur Clinton en ander topamptenare interne hoofbrekens vir die handjie vol beamptes van die ministerie veroorsaak het.<\/p>\n<p>\u201cHulle was bewus daarvan en het lank probeer om aan federale kubersekuriteit en vereistes van rekordhouding te voldoen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agt dae voordat Hillary Clinton in Januarie 2009 as minister van buitelandse sake aangestel is, het \u2019n personeellid van die voormalige president, Bill Clinton, \u2019n nuwe e-posadres vir die egpaar geregistreer, het AP berig. Hierdie o\u00ebnskynlik onbenullige, maar doelbewuste aanlynaankoop, is die eerste bekende aanduiding van die private e-posstelsel wat nou die w\u00eareld vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38502\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Clinton se epos-kierangs gaan braai&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":6097,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22369,7713,5829,22592,19014,8882],"class_list":["post-38502","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-eposse","tag-fbi","tag-hillary-clinton","tag-kubersekuriteit","tag-ondersoek","tag-presidentskap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38502","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38502"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38502\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6097"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38502"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38502"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38502"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}