{"id":38496,"date":"2016-05-31T09:09:22","date_gmt":"2016-05-31T07:09:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38496"},"modified":"2016-05-31T09:09:22","modified_gmt":"2016-05-31T07:09:22","slug":"openbare-mening-kies-gorilla-bo-swart-seuntjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38496","title":{"rendered":"Openbare mening kies gorilla bo swart seuntjie"},"content":{"rendered":"<p>As die openbare mening tussen &#8216;n swart kind en &#8216;n gorilla moet kies, kies hul laasgenoemde.<\/p>\n<p>Meer as 200 000 mense het &#8216;n petisie in Amerika onderteken nadat &#8216;n gorilla in die Cincinnati-dieretuin doodgeskiet is om &#8216;n vierjarige swart seun te red. <\/p>\n<p>Die kind het deur &#8216;n versperring geval en in die hok beland, waar die gorilla hom nadergesleep het. <\/p>\n<p>Daar word verwag dat die kind sal herstel. <\/p>\n<p>Volgens die petisie moet die kind se ouers aanspreeklik gehou word, omdat hulle nie behoorlik toesig oor hul kind gehou het nie.<\/p>\n<p>Die swart ouers het glo &#8216;n geskiedenis van nalatigheid as dit by hul kinders kom.<\/p>\n<p>Verstommende beeldmateriaal wys hoe Harambe, die gorilla die swart seuntjie wat in sy hok geval het wil beskerm, net minute voordat hy doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Die 17-jarige gorilla is doodgeskiet deur dieretuinpersoneel in &#8216;n poging om die seuntjie te red.<\/p>\n<p>Ooggetuies beweer dat die gorilla geen aggressiewe gedrag teenoor die seuntjie getoon het nie.<\/p>\n<p>Die gille vanuit die publiek wat die ontvouende situasie paniekbevange gadegeslaan het, het veroorsaak dat hy die kind vinnig oor die water gesleep het, s\u00ea hulle.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As die openbare mening tussen &#8216;n swart kind en &#8216;n gorilla moet kies, kies hul laasgenoemde. Meer as 200 000 mense het &#8216;n petisie in Amerika onderteken nadat &#8216;n gorilla in die Cincinnati-dieretuin doodgeskiet is om &#8216;n vierjarige swart seun te red. Die kind het deur &#8216;n versperring geval en in die hok beland, waar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38496\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Openbare mening kies gorilla bo swart seuntjie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38498,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5618,10545,22591,9339],"class_list":["post-38496","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dieretuin","tag-gorilla","tag-harambe","tag-nalatigheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38496","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38496"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38496\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38498"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38496"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38496"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38496"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}