{"id":38488,"date":"2016-05-31T08:56:36","date_gmt":"2016-05-31T06:56:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38488"},"modified":"2016-05-31T09:14:53","modified_gmt":"2016-05-31T07:14:53","slug":"nigerie-teken-kernooreenkoms-met-rusland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38488","title":{"rendered":"Nigeri\u00eb teken kernooreenkoms met Rusland"},"content":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb het `n kernkragooreenkoms met Rusland onderteken. Die koste van die projek is nie bekend gemaak nie. <\/p>\n<p>Die projek sal ook as `n veelvuldige toets vir navorsing met `n reaktor-kompleks dien. <\/p>\n<p>Nigeri\u00eb s\u00ea die projek sal help met die gebruik van kerntegnologie op die gebiede van wetenskap, medisyne en landbou. <\/p>\n<p>Die direkteur-generaal van Nigeri\u00eb se kernkrag-kommissie, Franklin Osaisai s\u00ea Rusland sal die kompleks ontwerp, bou en bedryf. Die reaktor by die stad Sheba-Abuja sal slegs tien megawatt krag opwek.<\/p>\n<p>Hy het opgemerk dat Nigeri\u00eb, met sy groot bevolking, dit nie kan bekostig om die huidige geleentheid te laat verbygaan nie.<\/p>\n<p>Hy het ook erken dat die projek teen &#8216;n groot koste van $80 miljard sal opgerig word, maar het bygevoeg dat die koste nie met skoon energie en voldoende elektrisiteit kan vergelyk nie. <\/p>\n<p>Hoewel Nigeri\u00eb ander bronne van energie het, s\u00ea Osaisai dat &#8220;gebalanseerde en gediversifiseerde energievoorsiening&#8221; noodsaaklik is &#8220;want dit is omgewingsvriendelik en lei tot &#8216;n beter bewaring van ander bronne&#8221;. <\/p>\n<p>Nigeri\u00eb was eerste in Afrika om &#8216;n ondersoekreaktor te bou in 2004, een van Chinese-oorsprong by Ahmadu Bello Universiteit.<\/p>\n<p>&#8216;n Militante-groep het intussen vir die derde keer in &#8216;n week &#8216;n olie- en gasaanleg in Nigeri\u00eb se toenenemd geweldgesteisterde en olieproduserende suide van die land aangeval.<\/p>\n<p>Nigeri\u00eb se olie-infrastruktuur word met bomme gesaboteer wat veroorsaak het dat produksie van 2,2 miljoene vate per dag tot 1,4 miljoen vate per dag &#8211; die laagste in 20 jaar &#8211; gedaal het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb het `n kernkragooreenkoms met Rusland onderteken. Die koste van die projek is nie bekend gemaak nie. Die projek sal ook as `n veelvuldige toets vir navorsing met `n reaktor-kompleks dien. Nigeri\u00eb s\u00ea die projek sal help met die gebruik van kerntegnologie op die gebiede van wetenskap, medisyne en landbou. Die direkteur-generaal van Nigeri\u00eb se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38488\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeri\u00eb teken kernooreenkoms met Rusland&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38490,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5122,10580,9397,10582,2078],"class_list":["post-38488","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-energie","tag-kernkrag","tag-nigerie","tag-reaktor","tag-rusland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38488","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38488"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38488\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38490"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38488"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38488"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38488"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}