{"id":38486,"date":"2016-05-31T08:45:36","date_gmt":"2016-05-31T06:45:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38486"},"modified":"2016-05-31T09:22:52","modified_gmt":"2016-05-31T07:22:52","slug":"die-swart-sanef-pot-verwyt-die-swart-mediaketel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38486","title":{"rendered":"Die swart Sanef-pot verwyt die swart mediaketel"},"content":{"rendered":"<p>Die besluit van die SABC om nie beeldmateriaal van die verwoesting van eiendom tydens nuusbulletins uit te saai nie, is sensuur, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sonder ironie Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die aankondiging deur die SAUK dat hulle voortaan nie beeldmateriaal van &#8220;vernietiging van eiendom&#8221; uitsaai tydens nuusbulletins nie is &#8220;jammer en skokkend&#8221;, want dit is in die &#8220;openbare belang&#8221;, s\u00ea Sanef.<\/p>\n<p>Die rand het intussen verder verswak en kredietgraderingsmaatskappye wil die land na rommelstatus afgradeer.<\/p>\n<p>Maar klaarblyklik is Sanef tevrede met di\u00e9 stand van sake wat die geldeenheid betref.<\/p>\n<p>Volgens Sanef het die apartheidsregering ook die media en veral TV-kameras blameer vir die verspreiding van swart opstande landwyd destyds. Die polisie het joernaliste toe uit gebiede waar betogings plaasgevind het, uitgehou om &#8216;n prentjie van &#8220;valse vrede&#8221; te vervaardig.<\/p>\n<p>Daar was destyds baie minder opstande as vandag en dit is kunsmatig deur onder meer agente van die Anglikaanse Kerk aangewakker soos ons vandag weet.<\/p>\n<p>Dit het direk aanleiding gegee tot die demokratiesverkose ANC-regering wat deur die Britte aan bewind geplaas is, iets waaroor hulle vandag blykbaar spyt is.<\/p>\n<p>Die hoofstroommedia wat Sanef verteenwoordig is besig om irrelevant te raak juis omdat hulle nie oor nuus berig nie maar oor die ideologiese obsessie van &#8216;n paar mense en alle ander menings sensureer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die besluit van die SABC om nie beeldmateriaal van die verwoesting van eiendom tydens nuusbulletins uit te saai nie, is sensuur, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sonder ironie Maandag ges\u00ea. Die aankondiging deur die SAUK dat hulle voortaan nie beeldmateriaal van &#8220;vernietiging van eiendom&#8221; uitsaai tydens nuusbulletins nie is &#8220;jammer en skokkend&#8221;, want dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38486\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die swart Sanef-pot verwyt die swart mediaketel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":21922,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4822,5457,22590,8492,7533,321],"class_list":["post-38486","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ekonomie","tag-openbare-geweld","tag-randwaarde","tag-sanef","tag-sensuur","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38486","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38486"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38486\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38486"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38486"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38486"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}