{"id":38442,"date":"2016-05-27T08:06:35","date_gmt":"2016-05-27T06:06:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38442"},"modified":"2016-05-27T08:06:35","modified_gmt":"2016-05-27T06:06:35","slug":"kwaadwillige-gerugte-oor-parys-plaasaanval-versprei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38442","title":{"rendered":"Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei"},"content":{"rendered":"<p>ANC-handlangers is skynbaar besig met &#8216;n onverbloemde heksejag teen wit mans wat hulself wou beskerm teen swart plaasaanvallers.<\/p>\n<p>Elf wit mans, waaronder &#8216;n 17-jarige seun en &#8216;n polisiebeampte, verskyn vandag in die Parys-landdroshof in verband met die moord op twee vermeende swart plaasaanvallers.<\/p>\n<p>Die mans, meestal boere, het na bewering vir Samuel Tjixa en Simon Jubeba op 6 Januarie vermoor nadat hulle glo &#8216;n bejaarde boer op sy plaas buite Parysaangeval het. <\/p>\n<p>Loedie van der Westhuizen (73) is verwant aan vyf van die beskuldigdes. <\/p>\n<p>Kwaadwillige gerugte word nou as &#8220;harde nuus&#8221; versprei deur amptelike nuuskanale dat die boer nie aangeval is nie, maar dat hy homself beseer het. <\/p>\n<p>Die Nasionale Vervolgingsgesag het dit intussen as spekulasie afgemaak.<\/p>\n<p>Vier nuwe verdagtes, insluitend die minderjarige seun, is Dinsdag in verband met die moorde in hegtenis geneem en het gister in die hof verskyn. <\/p>\n<p>Miela Jansen van Vuuren, Cor Loggenberg en Loedie van der Westhuizen is borgtog van R10 000 toegestaan terwyl die minderjarige in die sorg van sy ouers vrygelaat is.<\/p>\n<p>Aanklagte teen n\u00f3g twee mans, &#8216;n pa en seun, is vroe\u00ebr laat vaar weens &#8216;n gebrek aan bewyse. <\/p>\n<p>Die ander verdagtes wat vandag verskyn is die bejaarde Van der Westhuizen se seun, Boeta, Anton Loggenberg, polisiekaptein Henk Prinsloo, Fanie Oosthuizen, en Wian, M\u00fcller en Lodewikus van der Westhuizen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ANC-handlangers is skynbaar besig met &#8216;n onverbloemde heksejag teen wit mans wat hulself wou beskerm teen swart plaasaanvallers. Elf wit mans, waaronder &#8216;n 17-jarige seun en &#8216;n polisiebeampte, verskyn vandag in die Parys-landdroshof in verband met die moord op twee vermeende swart plaasaanvallers. Die mans, meestal boere, het na bewering vir Samuel Tjixa en Simon &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38442\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38443,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,5170,7507,6335,2261],"class_list":["post-38442","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-moord","tag-parys","tag-plaasaanvalle","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38442","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38442"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38442\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38443"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38442"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38442"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38442"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}