{"id":38431,"date":"2016-05-26T18:20:42","date_gmt":"2016-05-26T16:20:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38431"},"modified":"2016-05-26T18:20:42","modified_gmt":"2016-05-26T16:20:42","slug":"nog-n-dag-van-amok-in-durban-johannesburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38431","title":{"rendered":"Nog &#8216;n dag van amok in Durban, Johannesburg"},"content":{"rendered":"<p>Oproeriges het Maandag Jozini in die noorde van KwaZulu-Natal tot stilstand gedwing. <\/p>\n<p>Die oproermakers versper paaie met vullis, en sake-ondernemings en skole moes sluit weens dreigemente van geweld.<\/p>\n<p>Inwoners is glo ontevrede oor swak dienslewering, veral &#8216;n tekort aan water.  <\/p>\n<p>Twaalf mense wat vroe\u00ebr in hegtenis geneem is op aanklagte van openbare geweld, verskyn vandag in die Jozini Landdroshof.<\/p>\n<p>Net suid van Durban is die R-603 by Mbumbulu ook deur oproeriges versper. <\/p>\n<p>Hulle het onder meer &#8216;n vragmotor en die kantore van die plaaslike raadslid en die onderwysdepartement aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder s\u00ea getalle van oproermakers het toegeneem deur die loop van oggend.<\/p>\n<p>Die polisie monitor die situasie. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<p>Suid van Johannesburg, by Ennerdale en Lawley, is paaie deur oproeriges paaie versper. <\/p>\n<p>Die Goue Hoofweg is ook met brandende bande en klippe onbegaanbaar gemaak. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, Edna Mamonyane vra motoriste om van alternatiewe roetes gebruik te maak. <\/p>\n<p>Swart inwoners is ontevrede oor behuising en het leerlinge wat wou skool toe te gaan, afgedreig. <\/p>\n<p>Manonyane het ook ges\u00ea nog beamptes moes ontplooi word om die situasie onder beheer te bring.<\/p>\n<p>In Ennerdale s\u00ea leerlinge hulle is deur amokmakers ge\u00efntimideer en skoolbusse is nie in die woongebied toegelaat om deur te beweeg nie.<\/p>\n<p>Inwoners is ontevrede oor die gebrek aan behuisingsontwikkeling in die gebied. Hulle s\u00ea die regering het twee jaar gelede &#8216;n stuk grond ge\u00efdentifiseer en onderneem om huise te bou. Tot dusver was daar geen ontwikkeling nie.<\/p>\n<p>In Kaapstad word die MyCiti -busdiens in Table View word deur &#8216;n onbeskermde staking ontwrig. <\/p>\n<p>Die burgemeesterskomiteelid vir vervoer, Brett Herron s\u00ea busbestuurders in diens van een van die MyCiti-operateurs, Kidrogen verhoed ander busse om op omliggende roetes te werk. <\/p>\n<p>Geen geweld is nog aangemeld nie.<\/p>\n<p>Die stad Kaapstad s\u00ea bykomende busse is op roetes wat geraak word in die Table View-gebied ontplooi. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oproeriges het Maandag Jozini in die noorde van KwaZulu-Natal tot stilstand gedwing. Die oproermakers versper paaie met vullis, en sake-ondernemings en skole moes sluit weens dreigemente van geweld. Inwoners is glo ontevrede oor swak dienslewering, veral &#8216;n tekort aan water. Twaalf mense wat vroe\u00ebr in hegtenis geneem is op aanklagte van openbare geweld, verskyn vandag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38431\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog &#8216;n dag van amok in Durban, Johannesburg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":21922,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18230,22578,5488],"class_list":["post-38431","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amok","tag-betogings-openbare-geweld","tag-oproer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38431","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38431"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38431\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38431"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38431"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38431"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}