{"id":38404,"date":"2016-05-25T07:59:46","date_gmt":"2016-05-25T05:59:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38404"},"modified":"2016-05-25T09:08:29","modified_gmt":"2016-05-25T07:08:29","slug":"dodelike-vlaag-aanvalle-deur-isis-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38404","title":{"rendered":"Dodelike vlaag aanvalle deur ISIS in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Minstens 101 mense is die week in twee regeringsbastions in Siri\u00eb dood in \u2018n vlaag aanvalle waarvoor die Islamitiese Staat (ISIS) aanspreeklikheid aanvaar het.<\/p>\n<p>Altesaam 53 mense is dood in die stad, Jableh en \u2018n verdere 48 is in Tartus, verder suid dood, het AFP berig.<\/p>\n<p>Volgens \u2018n woordvoerder van die organisasie Rami Abdel Rahman, is dit \u201csonder twyfel die dodelikste aanvalle\u201d op die twee stede sedert die konflik in Siri\u00eb in Maart 2011 begin het.<\/p>\n<p>Sewe bomme, waarvan die meeste selfmoordbomaanvalle was, het Jableh en Tartus Maandagoggend byna gelyktydig getref.<\/p>\n<p>Die Siriese staatsmedia het ook oor die aanvalle verslag gedoen en die staatstelevisie het beeldmateriaal van \u2018n bushalte in Tartus, vertoon waar een van die aanvalle plaasgevind het.<\/p>\n<p>Die uitgebrande wrakke van minibusse was op die toneel sigbaar, terwyl ander voertuie nog in ligte laaie was.<br \/>\nAnder teikens was nog \u2018n bushalte en \u2018n regeringshospitaal.<\/p>\n<p>Albei stede is vestings van die bewind van pres. Basjar al-Assad, wie se familie oorspronklik van die Qardaha-nedersetting, net 25 kilometer oos van Jableh afkomstig is.<\/p>\n<p>Die stede was tot nou toe redelik afgesonder van die oorlog wat in Siri\u00eb woed en waarin minstens 270 000 mense sedert 2011 omgekom het.<\/p>\n<p>Washington sal voortgaan om &#8216;n rebellegroep wat na bewering met &#8216;n bloedbad in Siri\u00eb verbind word, te steun.<\/p>\n<p>Die groep is glo &#8220;gekeur&#8221; deur die Saoedi&#8217;s en het &#8216;n rol in die Siriese politieke proses gespeel, die Department van buitelandse sake se woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ahrar Al-Sham (Harakat Ahrar ash-Sham al-Islamiyya) is een van die grootste rebellegroepe in Siri\u00eb, en behoort aan die Saoedi-gesteunde onderhandelingskomitee. <\/p>\n<p>Dit word beskou as &#8216;n party tot die Siriese skietstilstand, wat tans onderhandel wprd met Rusland en die VSA.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Minstens 101 mense is die week in twee regeringsbastions in Siri\u00eb dood in \u2018n vlaag aanvalle waarvoor die Islamitiese Staat (ISIS) aanspreeklikheid aanvaar het. Altesaam 53 mense is dood in die stad, Jableh en \u2018n verdere 48 is in Tartus, verder suid dood, het AFP berig. Volgens \u2018n woordvoerder van die organisasie Rami Abdel Rahman, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38404\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodelike vlaag aanvalle deur ISIS in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38405,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2845,17039,16014,15225,9575,10641],"class_list":["post-38404","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bomme","tag-isis","tag-jihad","tag-konflik","tag-oorlog","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38404","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38404"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38404\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38405"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38404"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38404"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38404"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}