{"id":38398,"date":"2016-05-25T08:56:43","date_gmt":"2016-05-25T06:56:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38398"},"modified":"2016-05-25T08:56:43","modified_gmt":"2016-05-25T06:56:43","slug":"kroonstad-se-waterkrisis-vrydag-bespreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38398","title":{"rendered":"Kroonstad se waterkrisis Vrydag bespreek"},"content":{"rendered":"<p>Die munisipale bestuurder van die Moqhaka-munispaliteit en verskeie rolspelers vergader Vrydag om die waterkrisis in Kroonstad te bespreek.<\/p>\n<p>Die woordvoerder van di\u00e9 munispaliteit, Khojane Madiba, het aan OFM ges\u00ea hulle sal dan kommentaar op die kwessie lewer. <\/p>\n<p>Die Bloemhoekdam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. <\/p>\n<p>Inwoners van die dorp het aan OFM-nuus ges\u00ea hulle vrees dat hulle binnekort geen water sal h\u00ea nie. Besighede in die dorp word ook geraak deur die krisis. <\/p>\n<p>Gerhard Pretorius, eienaar van Pure Drop Water in Kroonstad, s\u00ea intussen dat die water nie noodwendig vuil is nie maar dat die vraag daarna vergroot.<\/p>\n<p>&#8216;n Waterkundige in Kroonstad, Theuns de Bruyn, is van mening dat die droogte en swak bestuur van die munisipaliteit van die hoofredes is vir die huidige waterkrisis.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr di\u00e9 maand is berig oor &#8216;n soortgelyke waterkrisis in Qwaqwa in die Oos-Vrystaat. <\/p>\n<p>Dit is volgens die Bakoena Koninklike Huishouding se woordvoerder, Dan Mbuli.<\/p>\n<p>Mbuli s\u00ea omliggende dorpe word die ergste deur die situasie geraak. <\/p>\n<p>Die Bakoena hoofman, Thokoana Mopeli, sal die verspreiding van 300 waterhouers (20 liter elk) onder Qwaqwa gemeenskappe oorsien.<\/p>\n<p>&#8220;Sommige gebiede se dorpe het nie water sedert Junie verlede jaar nie. Water word versprei aan hulle deur verskeie organisasies en die munisipaliteit, selfs al is Qwaqwa &#8216;n opvanggebied vir die Vaalwaterskema.&#8221;<\/p>\n<p>Die inwoners van Qwaqwa moet op watertenkwaens wat water vervoer, staatmaak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die munisipale bestuurder van die Moqhaka-munispaliteit en verskeie rolspelers vergader Vrydag om die waterkrisis in Kroonstad te bespreek. Die woordvoerder van di\u00e9 munispaliteit, Khojane Madiba, het aan OFM ges\u00ea hulle sal dan kommentaar op die kwessie lewer. Die Bloemhoekdam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. Inwoners van die dorp het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38398\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kroonstad se waterkrisis Vrydag bespreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38399,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17360,21983,20446,22572,8731,6880],"class_list":["post-38398","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoofman","tag-qwaqwa","tag-stamme","tag-tenkwaens","tag-waterkrisis","tag-watertekort"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38398","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38398"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38398\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38399"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38398"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38398"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38398"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}