{"id":38388,"date":"2016-05-24T10:26:52","date_gmt":"2016-05-24T08:26:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38388"},"modified":"2016-05-25T08:15:49","modified_gmt":"2016-05-25T06:15:49","slug":"oostenryk-se-regses-verloor-na-skietery-verlinkses-red","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38388","title":{"rendered":"Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red"},"content":{"rendered":"<p>Oostenryk het byna die eerste Europese Unie-lidland geword wat &#8216;n ver-regse staatshoof verkies het, maar &#8216;n skietery het dit verhoed.<\/p>\n<p>Voorlopige uitslae l\u00e1\u00e1t Sondag het Norbert Hofer van die Vryheidsparty (FPO) \u2018n voorsprong van 3,8 persentasiepunte gegee.<\/p>\n<p>Maar drie mense is dood by &#8216;n konsert in die dorp Nenzing in die weste van Oostenryk terwyl inwoners by die stembusse was.<\/p>\n<p>&#8216;n Sewe-en-twintigjarige man het op konsertgangers geskiet en twee mense is dood. Elf mense is in die voorval gewond. Die man het homself daarna doodgeskiet. <\/p>\n<p>Volgens die polisie het die aanvaller &#8216;n rusie met sy vriendin gehad waarna hy &#8216;n vuurwapen in sy motor gaan haal het. Hy het voor die voet op die sowat 150 mense losgebrand wat die konsert bygewoon het.<\/p>\n<p>Die skietery het die regse kandidaat Hofer se kanse bederf aangesien hy &#8216;n voorstander van vuurwapens is. Die haarbreedte voorsprong van net 144 006 stemme is uitgewis met die tel van ongeveer 700 000 posstemme na die skietery.<\/p>\n<p>Hofer, die 45-jarige vuurwapenentoesias, het groot steun onder Oostenrykers wat ongemaklik is met die rekordaantal asielsoekers wat Europa verlede jaar tydens die vlugtelingkrisis binnegestroom het en kriminaliteit laat verhoog het.<\/p>\n<p>Die verlinkse Alexander van der Bellen van die Groenparty het die anti-immigrasie kandidaat van die Vryheidsparty, kon Hofer net-net verslaan het. <\/p>\n<p>Die uitslae van die verkiesing vir die grotendeels seremoni\u00eble amp is senuagtig in Europa afgewag. Die Vryheidsparty het sy teleurstelling met die nederlaag uitgespreek, maar rekordgetalle in steun verwelkom.<\/p>\n<p>Die 72-jarige Van der Bellen sou sonder die skietinsident nooit die pyp gerook het nie, aangesien Hofer voorgeloop het.<\/p>\n<p>Indien Hofner verkies is, sou Oostenryk die eerste lidland van die EU wees met &#8216;n verregse staatshoof.<\/p>\n<p>Hofer se voorganger, J\u00f6rg Haider is onder vreemde omstandighede in &#8216;n motorongeluk oorlede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oostenryk het byna die eerste Europese Unie-lidland geword wat &#8216;n ver-regse staatshoof verkies het, maar &#8216;n skietery het dit verhoed. Voorlopige uitslae l\u00e1\u00e1t Sondag het Norbert Hofer van die Vryheidsparty (FPO) \u2018n voorsprong van 3,8 persentasiepunte gegee. Maar drie mense is dood by &#8216;n konsert in die dorp Nenzing in die weste van Oostenryk terwyl &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38388\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38389,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22568,14833,22571,22569,22570],"class_list":["post-38388","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hofer","tag-oostenryk","tag-regse-party","tag-skierinsident","tag-van-der-bellen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38388","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38388"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38388\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38389"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38388"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38388"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38388"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}