{"id":38370,"date":"2016-05-24T08:35:09","date_gmt":"2016-05-24T06:35:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38370"},"modified":"2016-05-24T08:35:09","modified_gmt":"2016-05-24T06:35:09","slug":"taliban-leier-gedood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38370","title":{"rendered":"Taliban-leier gedood"},"content":{"rendered":"<p>Amerika het Saterdag \u2019n lugaanval op die Afgaanse Taliban uitgevoer en di\u00e9 groep se leier het vermoedelik gesterf toe die voertuig waarin hy gery het, raakgeskiet is.<\/p>\n<p>Die aanval is in \u2019n afgele\u00eb gebied in Pakistan naby die grens tussen di\u00e9 land en Afganistan uitgevoer, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Indien bevestig word dat die Talibanleier in Afganistan, Moellah Akhtar Mansoer, tydens die aanval gesterf het, kan die stryd vir \u2019n opvolger die onenigheid tussen strydende faksies in di\u00e9 insurgensiebeweging verder verdiep.<\/p>\n<p>Volgens Amerikaanse amptenare is Saterdag se sending in opdrag van pres. Barack Obama uitgevoer en verskeie hommeltuie is in die aanval gebruik.<\/p>\n<p>\u2019n Pentagon-woordvoerder, Peter Cook, het die bevestig die aanval waarin Mansoer die teiken was, is naby die grens tussen Afganistan en Pakistan uitgevoer, maar hy wou nie bespiegel of di\u00e9 leier wel omgekom het nie.<\/p>\n<p>\u201cOns ontleed nog die gevolge van die aanval en sal meer inligting bekend maak soos wat dit beskikbaar word,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen het die Taliban nog nie amp\u00adtelik gereageer nie, maar sy fokus het onmiddellik verskuif na Mansoer se adjunk, Sirajoeddin Haqqani. Hy is die leier van \u2019n berugte netwerk wat vir die meeste van die onlangse ho\u00eb profiel selfmoordaanvalle in Kaboel geblameer word.<\/p>\n<p>\u201cBloot op grond van die hi\u00ebrargie, is hy die gunsteling om Mansoer op te volg,\u201d het Michael Kugelman, \u2019n ontleder by die Woodrow Wilson-instituut in Washington, ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cSover dit die Taliban betref, is niks \u2019n uitgemaakte saak nie en leiers word nie noodwendig op grond van hul bevoegdheid gekies nie.\u201d<\/p>\n<p>Haqqani, wat verlede jaar as Mansoer se tweede-in-bevel aangewys is, word in die algemeen beskou as \u2019n teenstander van onderhandelinge en indien hy as leier oorneem, kan vredesonderhandelinge daaronder ly.<\/p>\n<p>Pogings om \u2019n nuwe reeks samesprekings tussen die Afgaanse regering en die Taliban op koers te kry, het reeds skipbreuk gelei n\u00e1 \u2019n selfmoordaanval in Kaboel verlede maand waarin 64 mense gesterf het.<\/p>\n<p>Pres. Asjraf Gani het daarna die fokus na milit\u00eare operasies verskuif.<\/p>\n<p>Byna <a href=\"http:\/\/www.nytimes.com\/2016\/05\/15\/world\/asia\/taliban-cut-off-afghan-highway-linking-kabul-to-northern-gateways.html?_r=0\">alle<\/a> interne padvervoerroetes in Afghanistan is tans ontwrig of onder direkte beheer van die Taliban.<\/p>\n<p>Die amptelike regering sal volgens ontelders binnekort uitmekaar val omdat die koalisie wat deur Amerika afgedwing is na &#8216;n &#8220;demokratiese proses&#8221;, &#8216;n dooiepunt bereik het.<\/p>\n<p>Die weermag en polisie bestaan slegs op papier, en is in werklikheid &#8216;n aantal bendes wat uitsluitlik tot voordeel van hul leiers optree. Die Taliban word deur Pakistan gerugsteun.<\/p>\n<p>Die VSA en ander westerse lande betaal vir die &#8220;amptelike&#8221; aantal Afghaanse soldate, maar die fondse gaan na diegene wat die amptelike inskrywingslyste beheer en nie na soldate nie.<\/p>\n<p>Daar is dus net spooktroepe wat verklaar waarom die Taliban gereed is om weer volle beheer van die suide van die land te neem.<\/p>\n<p>Die Anglo-Amerikaanse betrokkenheid in Afghanistan het slegs gesorg vir die uitvoer van hero\u00efen. Die Weste het dus beter as die Sowjet-Unie gefaal in hul doelstellings. <\/p>\n<p>Ten spyte van die teenwoordigheid van westerse troepe oor baie jare, is nog geen beslissende milit\u00eare oplossing verkry nie. <\/p>\n<p>Die miljarde wat spandeer is op ontwikkeling het tot geen volhoubare ekonomiese prestasie gelei nie en die duisende &#8220;demokratiese&#8221; inisiatiewe het absoluut niks in die land verander nie.<\/p>\n<p>Dit is eerder &#8216;n klad op die VSA se buitelandse beleid onder presidente Bush en Obama.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika het Saterdag \u2019n lugaanval op die Afgaanse Taliban uitgevoer en di\u00e9 groep se leier het vermoedelik gesterf toe die voertuig waarin hy gery het, raakgeskiet is. Die aanval is in \u2019n afgele\u00eb gebied in Pakistan naby die grens tussen di\u00e9 land en Afganistan uitgevoer, het Reuters berig. Indien bevestig word dat die Talibanleier in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38370\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Taliban-leier gedood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38371,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-38370","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38370","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38370"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38370\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38371"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38370"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38370"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38370"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}