{"id":38354,"date":"2016-05-23T10:32:36","date_gmt":"2016-05-23T08:32:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38354"},"modified":"2016-05-23T10:32:36","modified_gmt":"2016-05-23T08:32:36","slug":"aardklop-hou-sy-naam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38354","title":{"rendered":"Aardklop hou sy naam"},"content":{"rendered":"<p>Gerugte dat Media24 wil wegstaan van Afrikaans is bevestig nadat die organiseerders van die Potchefstroom-kunstefees bekend gemaak het dat hul onderhandelings met die Aardklop Stigting oor di\u00e9 naam suksesvol was. <\/p>\n<p>Die naam van die Aardklop Kunstefees sal dus nie verander nie. <\/p>\n<p>Die Aardklop-name en -handelsmerke is teen &#8216;n &#8220;uiters redelike koste&#8221; aan die nuwe Potchefstroom Kunstefees beskikbaar gestel. <\/p>\n<p>Die fees word van 4 tot 9 Oktober gehou. <\/p>\n<p>Louise Barretto, voorsitter van die Aardklop Stigting, en Japie Gouws, woordvoerder van die nuwe Potchefstroom-kunstefees, het ges\u00ea dat hulle die afgelope weke verskeie gesprekke gehad het oor die moontlikheid dat die Aardklop-handelsmerk na die te-stigte maatskappy wat die nuwe fees op Potchefstroom re\u00ebl, oorgedra word.<\/p>\n<p>Samesprekings het in &#8216;n goeie gees plaasgevind en albei partye is bly dat ooreenkoms nou bereik is, het die bestuur ges\u00ea.<\/p>\n<p>Gouws het sy dank teenoor die Aardklop Stigting uitgespreek vir die wyse waarop die gesprekke kon plaasvind en ook die &#8220;goeie gesindheid&#8221; wat in die proses ervaar is. <\/p>\n<p>Die Aardklop-naam sal by die komende fees gebruik word. <\/p>\n<p>Hy het ook die wens uitgespreek dat &#8220;enige omstredenheid rondom die naam hopelik nou afgehandel is&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gerugte dat Media24 wil wegstaan van Afrikaans is bevestig nadat die organiseerders van die Potchefstroom-kunstefees bekend gemaak het dat hul onderhandelings met die Aardklop Stigting oor di\u00e9 naam suksesvol was. Die naam van die Aardklop Kunstefees sal dus nie verander nie. Die Aardklop-name en -handelsmerke is teen &#8216;n &#8220;uiters redelike koste&#8221; aan die nuwe Potchefstroom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38354\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aardklop hou sy naam&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":16861,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4117,167,8872,5888,8672],"class_list":["post-38354","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aardklop","tag-afrikaans","tag-kunstefees","tag-media24","tag-potchefstroom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38354","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38354"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38354\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16861"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38354"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38354"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38354"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}