{"id":38351,"date":"2016-05-23T09:47:28","date_gmt":"2016-05-23T07:47:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38351"},"modified":"2016-05-23T09:47:28","modified_gmt":"2016-05-23T07:47:28","slug":"koningin-belowe-armes-geld-om-brexit-te-keer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38351","title":{"rendered":"Koningin belowe armes geld om Brexit te keer"},"content":{"rendered":"<p>Die veldtog om Brittanje in die Europese Unie te hou ontrafel by die dag verder. <\/p>\n<p>Die vooruitsig van &#8216;n maklike oorwinning vir die &#8220;Blyers&#8221; verdamp met piesangskille wat oor die Konserwatiewe Party se pad besaai l\u00ea.<\/p>\n<p>Meningspeilings wat net &#8216;n paar weke gelede die Blyers onaantasbaar laat lyk het, het nou omgeswaai.<\/p>\n<p>Koningin Elizabeth II (90) het Woensdag in haar jaarlikse toespraak met die opening van die Britse parlement in die ho\u00ebrhuis in Londen die gety probeer keer.<\/p>\n<p>Die koningin, geklee in &#8216;n wit rok en swaargebuk onder haar uitspattige seremoni\u00eble toebehore, het gewaarsku dat wetgewing om &#8220;ekstremisme&#8221; te beheer in die vooruitsig gestel word asook meer geld maatskaplike uitkerings.<\/p>\n<p>Die Britse premier, David Cameron, wat onder beleg is, ook in sy eie party, het die koningin se &#8220;eenheidstoespraak&#8221; ten hemele geprys.<\/p>\n<p>Cameron is ten gunste van voortgesette EU-lidmaatskap, maar sy party is sterk verdeeld. <\/p>\n<p>As deel van die jaarlikse seremonie is &#8216;n parlementslid in die paleis gyselaar gehou. Di\u00e9 lid is vrygelaat nadat die koningin veilig teruggekeer het. <\/p>\n<p>Di\u00e9 simboliek kan dalk die regering sowel as die koningshuis duur te staan kom.<\/p>\n<p>Cameron se woordvoerder het Woensdag ontken die regering sloer met wetgewing in die lig van die referendum wat aanstaande maand oor Brittanje se lidmaatskap van die Europese Unie gehou word.<\/p>\n<p>Die oorgrote meerderheid van Britse kiesers nie ten gunste van voortgesette lidmaatskap nie en wil &#8216;n Brexit sien.<\/p>\n<p>En met die pro-EU politieke elite wat op groot skaal befonds word deur groot besigheid, is daar geen redelike verwagting dat dit sal verander nie.<\/p>\n<p>Bitter verdeeldheid binne die Tory-kabinet maak &#8216;n Brexit al hoe waarskynliker.<\/p>\n<p>Die eerste ding om te verstaan, is dat die Britse politieke establishment diep verdeel is tussen individue wie se uiteindelike lojaliteit by Washington en sy dominante neo-con kliek l\u00ea, en diegene wat op die ou end hul getrouheid aan Brussel verklaar het.<\/p>\n<p>Beide groepe dra natuurlik net die belange van hul marionetmeesters op die hart en nie noodwendig die kiesers nie.<\/p>\n<p>Alhoewel hulle eerder soortgelyke einde-doelwitte in die Midde-Ooste nastreef, is die posisies van die Washington-aanhangers en di\u00e9 van die Brussel-aanhangers heeltemal onversoenbaar.<\/p>\n<p>Vir die EU-aanhangers is Duitsland die ekonomiese lokomotief wat oos kyk, maar vir die Atlantiese faksie skep dit kompetisie wat vernietig moet word. <\/p>\n<p>Die uitkoms van Brexit sal dus rigtingbepalend vir Brittanje sowel as die VSA wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die veldtog om Brittanje in die Europese Unie te hou ontrafel by die dag verder. Die vooruitsig van &#8216;n maklike oorwinning vir die &#8220;Blyers&#8221; verdamp met piesangskille wat oor die Konserwatiewe Party se pad besaai l\u00ea. Meningspeilings wat net &#8216;n paar weke gelede die Blyers onaantasbaar laat lyk het, het nou omgeswaai. Koningin Elizabeth II &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38351\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Koningin belowe armes geld om Brexit te keer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38352,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,4905,10615,22564],"class_list":["post-38351","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-brittanje","tag-konserwatiewe-party","tag-neo-cons"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38351","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38351"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38351\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38352"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38351"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38351"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38351"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}