{"id":3832,"date":"2009-01-05T03:54:00","date_gmt":"2009-01-05T03:54:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3832"},"modified":"2009-01-05T03:54:00","modified_gmt":"2009-01-05T03:54:00","slug":"wiskunde-apartheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3832","title":{"rendered":"Wiskunde-apartheid?"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Dit  is veral so met wiskunde. Die topleerlinge het skielik &#39;n hele aantal  onderskeidings behaal, meer as voorheen, maar aan die ander kant van  die&nbsp;prestasiekurwe het dinge maar beroerd gegaan. Dis &#39;n vreemde  verskynsel, nie waar nie?&nbsp;Duidelik het die vak se vraestelle makliker  geword, al het die vak verander, maar andersyds is daar sommiges  wat&nbsp;skynbaar&nbsp;moeilik aanpas by verandering en hulle het&nbsp;heelwat  swakker gevaar, ten spyte van die makliker vraestel.&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Laat  ek eerder die versoeking weerstaan om hierdie&nbsp;aanpassingsprobleme&nbsp;in  verband te wil bring met kultuur, algemene aanpasbaarheid, intelligensie&nbsp;en  &#39;n gebrek aan toekomsvisie en vindingrykheid. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Bogenoemde  onderskeidings&nbsp;beteken egter min in internasionale terme. Suid-Afrika se  skoolleerlinge kom telkens heel laaste in internasionale toetse, veral in  wiskunde. Lande soos Finland en Singapoer kraai dikwels koning. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Volgens  Beeld is daar nou <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Suid-Afrika\/0,,3-975_2448577,00.html\">oproepe vir &#39;n aanvullende vraestel<\/a> vir  toppresteerders, omdat die topleerlinge waarskynlik in 2009 n&oacute;g beter gaan doen  met wat slegs gesien kan word as &#39;n substandaard-moeilikhheidsgraad. Volgens die  berig&nbsp;in Beeld&nbsp;is die huidige vraestel nie &lsquo;n genoegsame uitdaging vir  topleerlinge nie en berei dit hulle nie voor vir die uitdagings wat wiskunde op  universiteit stel nie.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">S&oacute; &lsquo;n aanvullende vraestel is &#39;n interessante  voorstel en dit&nbsp;moet immers &lsquo;n doel h&ecirc;. Een doel kan wees om die  keuring vir studievelde soos medies, rekeningkunde en ingenieurswese te  vergemaklik of om voornemende werkgewers &lsquo;n beter idee te gee oor &lsquo;n kandidaat  se ware vermo&euml;ns. En dis net hier waar die politieke&nbsp;teenstand gaan inkom.  <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Soos  gesien in die huidige uitslae, is die topleerlinge in matriek meestal Afrikaners  en ander blankes, al verteenwoordig hulle &lsquo;n klein minderheid. Dit kan met gr&oacute;&oacute;t sekerheid  voorspel word dat &lsquo;n buitensporige deel van diegene wat sou kwalifiseer vir  so &lsquo;n aanvullende vraestel, ook Afrikaners gaan wees. <\/p>\n<p align=\"justify\">Wat gaan  Cosatu of die ANCYL se reaksie wees as 90% van diegene wat hierdie vraestel  skryf, blankes en spesifiek Afrikaners gaan wees? Gaan ons weer krete van  &ldquo;rassisme&rdquo; moet aanhoor wanneer 90% van diegene wat op grond van prestasie kwalifiseer vir mediese studie blankes is?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki\">\u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0430 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Soos  &#39;n <a href=\"content\/view\/3866\/197\/\">hoofartikel<\/a> hier op die Praagwerf uitwys, moet mens die matriekuitslae met &#39;n  groot sak sout opneem. Nie net word uitslae &quot;aangepas&quot; (lees &quot;gekook&quot;) nie, maar  ook is dit duidelik dat die standaard veral in 2008 heelwat laer was as in die  onlangse verlede, om nie te praat van 20 jaar gelede s&#39;n nie. Die aantal  onderskeidings het&nbsp;&quot;onverklaarbaar&quot;&nbsp;die hoogte in geskiet (dis nou as  mens so na&iuml;ef  wil wees om die blatante politieke inmengery wat lei tot verlaagde  standaarde&nbsp;moedswillig te ignoreer.)<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,3377,3394,165,21092,3682],"class_list":["post-3832","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-die-burger","tag-praag","tag-rubrieke","tag-wiskunde-apartheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3832","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3832"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3832\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3832"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3832"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3832"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}