{"id":38316,"date":"2016-05-20T08:54:27","date_gmt":"2016-05-20T06:54:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38316"},"modified":"2016-05-20T08:54:27","modified_gmt":"2016-05-20T06:54:27","slug":"nog-geen-verdagtes-vas-na-herzogville-plaasaanval-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38316","title":{"rendered":"Nog geen verdagtes vas na Herzogville-plaasaanval nie"},"content":{"rendered":"<p>Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem in verband met die aanval op \u2018n bejaarde boer en sy vrou op hul plaas by Hertzogville in die Vrystaat nie.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, s\u00ea die 78-jarige Gideon Botha en sy vrou is voorverlede Woensdagmiddag op hul plaas deur drie swartes oorval nadat hulle omstreeks 15:00 van die dorp teruggekeer het. <\/p>\n<p>Botha se vrou is in die huis in, terwyl hy buite rondgestap het om te kyk of alles in orde is. Gaobepe s\u00ea drie swartes het Botha buite oorrompel en die huis ingedwing. Sy vrou, wat intussen ook buite was om haar man te gaan soek, is ook in die huis gedwing en albei is vasgebind.<\/p>\n<p>Die swart aanvallers het geld ge\u00ebis. Hulle het aangedring dat Botha die kluis oopsluit. Tie Botha weier, het die swartes hom begin slaan en aanrand. <\/p>\n<p>Hulle het daarna die huis deursoek op soek na waardevolle items en op \u2018n slypmasjien afgekom. Gaobepe s\u00ea die rowers het die slypmasjien gebruik om die kluis oop te sny. Hulle het \u2018n onbekende bedrag geld en \u2018n vuurwapen gebuit. Hy s\u00ea dit is onbekend of hulle met \u2018n motor of te voet op die vlug geslaan het.<\/p>\n<p>Gaobepe s\u00ea \u2018n erg geskokte egpaar kon \u2018n paar uur n\u00e1 die voorval daarin slaag om hulself los te wikkel en hulp te ontbied.<\/p>\n<p>Die woordvoerder vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor te bel. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem in verband met die aanval op \u2018n bejaarde boer en sy vrou op hul plaas by Hertzogville in die Vrystaat nie. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, s\u00ea die 78-jarige Gideon Botha en sy vrou is voorverlede Woensdagmiddag op hul plaas deur drie swartes oorval nadat hulle omstreeks 15:00 van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38316\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog geen verdagtes vas na Herzogville-plaasaanval nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38317,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-38316","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38316","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38316"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38316\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38317"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38316"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38316"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38316"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}