{"id":383,"date":"2007-05-03T00:00:00","date_gmt":"2007-05-03T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=383"},"modified":"2007-05-03T00:00:00","modified_gmt":"2007-05-03T00:00:00","slug":"naspers-het-van-max-hul-liefling-gemaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=383","title":{"rendered":"Naspers het van Max hul liefling gemaak"},"content":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">\u0149 Mens vra jouself die vraag af wat die Bolanders van die Tweede Vryheidsoorlog weet. Enkele Bolanders het aan Boerekant geveg maar die grootste gedeelte het hulle sakke gevul deurdat die Engelse miljoene ponde in daardie geweste bestee het. Die Boland het nooit in sy ganse geskiedenis so \u0149 voorspoedtyd beleef as juis gedurende hierdie tyd nie. En in die proses het hulle ook halwe Engelse geword.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Dit sal hierdie twee Suid-Afrikaanse Bolanders goed doen om Ramsay MacDonald se boek WAT EK IN SUID-AFRIKA GESIEN HET te lees.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Maar dit gaan nou van die Boerevrou en Boere-dogters. Om objektiewe behandeling van Leopold Scholtz en Johan Mostert te verwag, is netso goed as om \u0149 objektiewe uitspraak oor \u0149 Afrikanergeskilpunt van COSATU te verwag. Dit is iets wat nie in hul dinkraamwerk voorkom nie.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Ons wat afstammelinge van die Boere te velde was, weet baie goed wat gebeur het. Daar is nie veel oor hierdie seksuele mishandeling van vroue en dogters gepraat nie maar tog voldoende om te weet dat dit op grootskaal plaasgevind het, dis deur oorlewering aan ons oorgedra. Ek is maar \u0149 skrale 25 jaar na be\u00ebindiging van die oorlog gebore. Ons beskik nie oor persentasies nie maar dat dit op groot skaal voorgekom het, is onmiskenbaar. Dit ly geen twyfel dat die PERFIDE ALBIOXI nie die weerloosheid van vroue en dogters sou uitbuit nie. Netsoos die Yankees en Engelse in Wes-Duitsland na die Tweede W\u00eareld Oorlog in Wes-Duitsland te kere gegaan het.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Nou beweer Max de Preez dat Dan Roodt se bronne uit die duim gesuig is. Die gesag wat bestaan, word afgemaak as onaanvaarbaar.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Hy s\u00ea dit is opnuut \u0149 poging om gevoelens gaande te maak. Natuurlik moet gevoelens hieroor weer gaande gemaak word \u2013 netsoos dit oor die sesmiljoen Jode en die \u201csonde van apartheid\u201d gedoen word.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\"><!--[if !supportEmptyParas]--> <!--[endif]-->Jacob Zuma s\u00ea tenminste dat hy \u0149 Zoeloe is, maar Max du Preez het geen bepaalde identiteit nie behalwe dat hy \u0149 Suid-Afrikaner is terwyl G H Kalpic reeds in 1937 ges\u00ea het <em>There are no South Africans<\/em>. Dit is nog steeds die posisie.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/lepnina-na-stenah\/\">\u043e\u0431\u044a\u0435\u043c\u043d\u0430\u044f \u043b\u0435\u043f\u043a\u0430 \u043d\u0430 \u0441\u0442\u0435\u043d\u0430\u0445<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div><span style=\"font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/PKotzekl.JPG\" border=\"0\" alt=\"Image\" title=\"Image\" hspace=\"6\" width=\"85\" height=\"85\" \/>Net soos Loftus Versfeld van Derick Hougaard \u0149 LIEFLING gemaak het, het Ton Vosloo en sy media van die Kaapse sap-sosialis Max du Preez \u0149 liefling gemaak. Geen noemenswaardige gebeurtenis in Afrikaner-geledere gaan verby sonder dat Liefling Marx ook \u0149 eier daaroor l\u00ea nie. En dan word sy mening as gesaghebbend aangedien. Hy en Ton is albei Suid-Afrikaners en as sodanig het Afrikaners nie \u0149 bestaansreg nie.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[72],"tags":[519,518,21092],"class_list":["post-383","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c62-piet-kotze","tag-naspers-het-van-max-hul-liefling-gemaak","tag-piet-kotz","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/383","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=383"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/383\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=383"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=383"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=383"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}