{"id":38288,"date":"2016-05-19T08:42:55","date_gmt":"2016-05-19T06:42:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38288"},"modified":"2016-05-19T08:42:55","modified_gmt":"2016-05-19T06:42:55","slug":"opposisiegeweld-breek-uit-in-kenia","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38288","title":{"rendered":"Opposisiegeweld breek uit in Kenia"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in Kenia het Maandag met traangas en knuppels onder oproeriges van die opposisiepartye ingevaar toe hulle die kantoor van die verkie\u00adsingskommissie in Nairobi bestorm en aangedring het dat die kommissie ontbind.<\/p>\n<p>Honderde optoggangers is deur die polisie verbied om die kantoor van die Onafhanklike Verkiesings- en Grensekommissie (IECB) binne te gaan. Sommige van die oproeriges het klippe na die polisie gegooi, het AFP berig.<\/p>\n<p>Kenia is die afgelope weke deur soortgelyke oproer geteister. Optogte is ook op die dorpe Kisumu en Kisii in die suidwestelike deel van die land gehou, waar die polisie ook traangas moes gebruik om die skare uiteen te jaag.<\/p>\n<p>\u201cDie polisie gebruik onnodig baie geweld teen vreedsame optoggangers; dit kan nie geregverdig word nie,\u201d het die voormalige premier, Raila Odinga (71), ges\u00ea en gedreig om elke Maandag soortgelyke protesoptogte te hou.<\/p>\n<p>Pres. Barack Obama kom glo uit dieselfde stam as Odinga, alhoewel sy Keniaanse herkoms deur sommiges in twyfel getrek word wat s\u00ea sy vader was die swart kommunis Frank Marshall Davis.<\/p>\n<p>Ondinga, wat nie in 2013 daarin kon slaag om tydens die presidentsverkiesing verkies te word nie, beskuldig die verkiesingskommissie van partydigheid en s\u00ea die kommissie steun pres. Uhuru Kenyatta.<\/p>\n<p>Hy dring aan dat nuwe verkiesingskommissarisse v\u00f3\u00f3r die verkiesing in Augustus 2017 aangestel word.<\/p>\n<p>Die voorruit van Odinga se voertuig is ook tydens Maandag se geweld beskadig, maar hy het later ges\u00ea hy was nie in die voertuig toe dit gebeur het nie.<\/p>\n<p>Insp.genl. Geroge Kinoti van die polisie het gerugte ontken dat die polisie op Odinga se voertuig geskiet het. Volgens hom is \u201cnet traangas\u201d gebruik om die oproeriges uiteen te jaag en geen \u201clewendige ammunisie\u201d nie.<\/p>\n<p>Odinga en die burgerlike gemeenskapsgroepe beskuldig die verkiesingskommissie van verskeie \u201congerymdhede\u201d en voer aan dit het die uitslag van die verkiesing be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Die verkiesing het egter in teenstelling met die \u00adgewelddadige verkiesing in 2007, vreedsaam verloop.<\/p>\n<p>Die verwagting is dat Odinga gereed maak om weer tydens aanstaande jaar se verkiesing teen Kenyatta (54) te staan.<br \/>\nLaasgenoemde het onlangs met verskeie van sy getroue partylede vergader oor die moontlikheid om die verkiesingskommissie in die aanloop na volgende jaar te herstruktureer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Kenia het Maandag met traangas en knuppels onder oproeriges van die opposisiepartye ingevaar toe hulle die kantoor van die verkie\u00adsingskommissie in Nairobi bestorm en aangedring het dat die kommissie ontbind. Honderde optoggangers is deur die polisie verbied om die kantoor van die Onafhanklike Verkiesings- en Grensekommissie (IECB) binne te gaan. Sommige van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38288\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Opposisiegeweld breek uit in Kenia&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38289,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-38288","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38288\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38289"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}