{"id":3826,"date":"2009-01-02T10:57:48","date_gmt":"2009-01-02T10:57:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3826"},"modified":"2009-01-02T10:57:48","modified_gmt":"2009-01-02T10:57:48","slug":"sri-lanka-troepe-dring-rebellehoofkwartier-binne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3826","title":{"rendered":"Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/tamiltier.jpg\" width=\"240\" height=\"158\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Tamiltier met wapen<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Soldate van Sri Lanka het Vrydag vir die eerste keer in &#39;n dekade hulle pad oopgeveg tot in die Tamiltiere -ebelle se hoofstad n&aacute; maande se kwaai gevegte aan die buitewyke wat hordes mense dood gelaat het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soldate het die stad Kilinochchi van twee kante ingegaan, het milit&ecirc;re beamptes op voorwaarde van anonimiteit, soos deur die regering voorgeskryf, aan Associated Press ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hoe erg die gevegte in die stad is, is onbekend. Die weermag het Donderdag voorspel dat soldate die stad binne twee dae sou binneval. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die val van Kilinochchi sal vernietigend wees vir die separatistiese Tamiltiere, wat die stad<\/span><span> vir die laaste 10 jaar<\/span><span> as hulle politieke en milit&ecirc;re hoofstad gebruik het. Hulle het reeds strukture vir &#39;n onafhanklike staat opgebou, soos polisie, howe en belastingkantore. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Onlangse milit&ecirc;re offensiewe deur regeringsmagte het die rebelle uit baie van hulle gebied in die noorde van die Indiese oseaaneiland geforseer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>President Mahinda Rajapaksa het belowe om die rebellegroep te vernietig en die 25 jaar lange burgeroorlog vanjaar te be&euml;indig. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Ses jaar oue Noorweegs-onderhandelde skietstilstand is verlede jaar be&euml;indig met beide partye wat openlik die ooreenkoms verbreek het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Senior Srilankaanse &nbsp;beamptes het herhaaldelik oor die laaste twee maande ges&ecirc; dat Kilinochchi binnekort sal val, maar soldate het in die re&euml;n en weens sterk teenstand van rebelle vasgeval. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die rebelle kon nie vir kommentaar in die hande gekry word nie. Maar die Tamiltiere se politieke leier, Balasingham Nadesan, het aan Associated Press ges&ecirc; dat hulle as &#39;n guerillagroep begin veg het en steeds kan aanhou veg, selfs al het hulle baie van die gebied wat hulle in die noorde gehad het, verloor. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Milit&ecirc;re woordvoerder, brigadier Udaya Nanayakkara, het ges&ecirc; dat 15 rebelle Donderdag dood is in die daglange geveg naby die rebelle se hoofkwartier, Mullaitivu. Dertien soldate is in die geveg<\/span><span> gewond<\/span><span>, het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die rebelle het sedert 1983 geveg om &#39;n eie onafhanklike tuisland vir die Tamil-minderheidsgroep, te verkry wat dekades lank gemarginaliseer is deur regerings wat deur die meerderheid Sinhalese beheer word. Die konflik het al meer as 70 000 lewens ge&euml;is.&nbsp;&nbsp;&nbsp; <br \/><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">online csino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het Vrydag vir die eerste keer in &#39;n dekade hulle pad oopgeveg tot in die Tamiltiere -ebelle se hoofstad n&aacute; maande se kwaai gevegte aan die buitewyke wat hordes mense dood gelaat het. Soldate het die stad Kilinochchi van twee kante ingegaan, het milit&ecirc;re beamptes op voorwaarde van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3826\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3672],"class_list":["post-3826","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-sri-lanka-troepe-dring-rebellehoofkwartier-binne"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3826","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3826"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3826\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3826"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3826"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3826"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}