{"id":38245,"date":"2016-05-17T10:44:09","date_gmt":"2016-05-17T08:44:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38245"},"modified":"2016-05-17T13:40:42","modified_gmt":"2016-05-17T11:40:42","slug":"winnie-rust-het-haar-bruin-moordenaar-nigel-plaatjies-befonds","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38245","title":{"rendered":"Winnie Rust het haar vermeende bruin moordenaar Nigel Plaatjies &#8216;befonds&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die beweerde moordenaar van Winnie Rust, die Afrikaanse skryfster, het gister in die landdroshof op Wellington verskyn. Sy naam is Nigel Amos Plaatjies, is 18 jaar oud en het verlede jaar aan die Ho\u00ebrskool Hugenote gematrikuleer (foto hier bo).<\/p>\n<p>Plaatjies is gister ongesiens na die hof gebring en die media is nie geleentheid gegee om foto&#8217;s van hom te neem, soos die gebruik is nie. Blykbaar het hy &#8216;n swart sweetpakbaadjie met &#8216;n hoofbedekking aangehad, terwyl hy sy gesig agter &#8216;n baadjie weggesteek het.<\/p>\n<p>Daar bestaan egter ongeveer sestig foto&#8217;s van Plaatjies wat hy self op Instagram gepubliseer het. Di\u00e9 foto&#8217;s is in PRAAG se besit nadat ons dit vanoggend een vir een van di\u00e9 sosiale platform afgelaai het. Die foto&#8217;s vertel &#8216;n verhaal van &#8216;n kleurlingtiener wat oral deur blankes op die hande gedra is, handelsmerksportklere dra, asook foto&#8217;s van homself met &#8216;n iPhone neem. Sy Instagram-fotoalbum bevat inskrywings in clich\u00e9-Engels met taamlik gereelde spelfoute waarin hy praat van sy &#8220;groot droom&#8221; om eendag &#8216;n liggaamsbouer soos Arnold Schwarzenegger te word, asook in sy atletiekloopbaan te vorder.<\/p>\n<p>Volgens berigte het mev. Winnie Rust en haar eggenoot, die afgetrede dr. Manie Rust, &#8216;n mediese dokter, hom as middelafstandatleet geborg en het hy die gesin dus goed geken. Nadat hy mev. Rust se hande vasgemaak en haar in haar kombuis vermoor het, het hy glo onder andere haar selfoon uit haar handsak geneem en hom daarmee uit die voete gemaak. Dr. Manie Rust was op die boonste verdieping van die huis en het sy bebloede vrou op die kombuisvloer aangetref.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die polisie, konstabel Noloviso Rwexana, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat &#8220;verskeie goedere wat aan Rust behoort het in Plaatjies se besit gevind is toe hy die naweek in hegtenis geneem is&#8221;.<\/p>\n<p>Die Ho\u00ebrskool Hugenote was te geskok om oor die voorval kommentaar te lewer, want tot verlede jaar nog is verskeie foto&#8217;s van Plaatjies by atletiekbyeenkomste of saam met onderwysers geneem (sien voorbeeld hiernaas).<\/p>\n<p>&#8216;n Tweede verdagte, wat 34 jaar oud is, is reeds in verband met die moord op Winnie Rust aangekeer en sal vandag in die hof op Wellington verskyn. Sy naam is nog nie bekend nie.<\/p>\n<p>Tot dusver het die familie van Winnie Rust hulle nog nie oor die moord of Plaatjies uitgespreek nie. Sy word eerskomende Donderdag ter ruste gel\u00ea.<\/p>\n<p>Benewens reise per vliegtuig heen en weer tussen die Wes-Kaap en ander dele van die land om aan atletiekkampe en -byeenkomste deel te neem waar hy veral in die 800m en 1500m uitgeblink het, het Plaatjies ook &#8216;n aktiewe sosiale lewe gelei, met blanke vriende van sy ouderdom, waaronder sy vriend Tommy &#8220;Boy&#8221;Watson met wie hy op Hugenote was.<\/p>\n<figure id=\"attachment_38249\" aria-describedby=\"caption-attachment-38249\" style=\"width: 620px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-38249\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n.jpg\" alt=\"Nigel Plaatjies en Tommy 'Boy' Watson\" width=\"620\" height=\"620\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n.jpg 1080w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-100x100.jpg 100w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-300x300.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-768x768.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-1024x1024.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-148x148.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-31x31.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-38x38.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/11312560_488018318023117_903906941_n-215x215.jpg 215w\" sizes=\"auto, (max-width: 620px) 100vw, 620px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-38249\" class=\"wp-caption-text\">Nigel Plaatjies (agter) saam met die gesin van sy vriend, Tommy &#8216;Boy&#8217; Watson (heel regs).<\/figcaption><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die beweerde moordenaar van Winnie Rust, die Afrikaanse skryfster, het gister in die landdroshof op Wellington verskyn. Sy naam is Nigel Amos Plaatjies, is 18 jaar oud en het verlede jaar aan die Ho\u00ebrskool Hugenote gematrikuleer (foto hier bo). Plaatjies is gister ongesiens na die hof gebring en die media is nie geleentheid gegee om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38247,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5,51],"tags":[5170,22548,20224,22533],"class_list":["post-38245","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-moord","tag-nigel-plaatjies","tag-wellington","tag-winnie-rust"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38245","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38245"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38245\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38247"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38245"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38245"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38245"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}