{"id":3824,"date":"2009-01-02T10:31:37","date_gmt":"2009-01-02T10:31:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3824"},"modified":"2009-01-02T10:31:37","modified_gmt":"2009-01-02T10:31:37","slug":"israel-hou-aan-met-bomaanvalle-in-gasa-vir-7de-dag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3824","title":{"rendered":"Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Israel het Vrydag aangehou om Gasa met bomme te bestook nadat &#39;n top Hamas-bevelvoerder gedood is in wat Israel die grootste slag tot nou toe<\/span><span> teen die Islamitiese leierskap<\/span><span> genoem het. Die dodetal in die sewe dae lange optrede het ten minste 420 bereik. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Met tenks en soldate wat gereed staan vir &#39;n grootskaalse grondoffensief en geen skietstilstand in sig nie, het die weermag buitelanders wat in Gasa woon Vrydag toegelaat om die gebied te verlaat. Israelse vliegtuie en vlootartillerie het Donderdag meer as 50 aanvalle op Hamas geloods, wat weer vuurpylaanvalle tot diep in Israelse gebied uitgevoer het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Weermagwoordvoerder het ges&ecirc; dat bomaanvalle deur die nag gemik was op 15 teikens, wat vuurpyllanseerders en wapensopslagplekke ingesluit het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Getuies in Gasa het aan AFP ges&ecirc; dat verskeie mense gewond is, maar dat daar geen sterftes gerapporteer is nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dinsdag het Israelse vegvliegtuie missiele afgevuur op die huis van Nizar Rayan in die Jabaliya-vlugtelingkamp, wat hom, sy vier vroue, 10 van sy kinders en twee bure dood gelaat het, het getuies en mediese bronne ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Rayan was die mees senior figuur in Hamas wat Israel gedood het sedert Abdel Aziz al-Rantissi in 2004.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hamas-leier Ismael Radwan het ges&ecirc; Israel sal die aanvalle berou. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Terwyl hulle poog om ons wilskrag te breek, sal hulle nie daarin slaag nie,&quot; het hy op televisie ges&ecirc;. &quot;Die lafhartige vyand moet besef dat hy hierdie misdade teen ons mense sal berou.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Tesame met die 420 mense wat dood is, het &quot;Operasie Cast Lead&quot; 2 180 mense gewond, volgens die Palestynse nooddienste.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Vuutpylaanvalle uit Gasa het 4 mense gedood en dosyne in Israel <\/span><span>beseer<\/span><span>. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Donderdag se aanvalle deur Israel het ook die parlement en ministerie van justisie getref, asook vuurpyllanseerpunte, tonnels waardeur wapens en ander voorrraad die gebied ingesmokkel word en wapenopslagplekke, het &#39;n milit&ecirc;re woordvoerder ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die weermag het ook ges&ecirc; dat hulle die moskee in Jabaliya, waar Rayan &#39;n leier was met bomme bestook het en dit &#39;n middelpunt van terreur genoem, asook &#39;n bergplek vir vuurpyle en ander wapens. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">movie over 21<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Israel het Vrydag aangehou om Gasa met bomme te bestook nadat &#39;n top Hamas-bevelvoerder gedood is in wat Israel die grootste slag tot nou toe teen die Islamitiese leierskap genoem het. Die dodetal in die sewe dae lange optrede het ten minste 420 bereik. Met tenks en soldate wat gereed staan vir &#39;n grootskaalse grondoffensief &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3824\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,162,3670,21089,165],"class_list":["post-3824","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-internasionale-nuus","tag-israel-hou-aan-met-bomaanvalle-in-gasa-vir-7de-dag","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3824","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3824"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3824\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3824"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3824"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3824"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}