{"id":38230,"date":"2016-05-17T08:43:06","date_gmt":"2016-05-17T06:43:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38230"},"modified":"2016-05-17T08:43:06","modified_gmt":"2016-05-17T06:43:06","slug":"twitter-jonathan-jansen-se-nalatenskap-n-rassefiasko","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38230","title":{"rendered":"Twitter: Jonathan Jansen se nalatenskap &#8216;n rassefiasko"},"content":{"rendered":"<p>Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, sal onthou word deur swart studente as die man wat &#8220;wit uitvaagsels terugverwelkom het by die UV nadat hulle ons [swart] moeders urine gevoer het&#8221;, het swartes Maandag getwiet.<\/p>\n<p>Dit is duidelik uit hierdie en die meeste swart twiets dat Jansen rasseverhoudinge aan die universiteit onherstelbaar laat polariseer het.<\/p>\n<p>Jansen s\u00ea hy sien uit daarna om weer \u2018n professor te kan wees nadat hy as genoot aan die Sentrum vir Gevorderde Studies in Gedragwetenskappe aan die Stanford-Universiteit in Kaliforni\u00eb in Amerika aanvaar is. <\/p>\n<p>Jansen se heftige openbare kritiek teen Donald Trump het dalk gesorg dat hy die aanstelling kry.<\/p>\n<p>Hy beplan om vir die nege maande aan di\u00e9 Amerikaanse universiteit meer navorsing te doen en om drie van sy boeke te voltooi. <\/p>\n<p>Jansen, wat uit die staanspoor heeltemal uit sy diepte was in die pos wat hy beklee het, s\u00ea hy het nou &#8216;n &#8220;blaaskans&#8221; nodig.<\/p>\n<p>Terwyl hy voorgee dat die Vrystaat &#8220;baie spesiaal&#8221; sal bly vir hom, het sy vrou blykbaar aan vriende ges\u00ea sy kan nie wag om weg te kom uit die &#8220;agterlike&#8221; plek nie.<\/p>\n<p>Die Jansens was onbevange anti-Afrikaans, ook in die openbaar. Sy vrou het byvoorbeeld luidkeels geweier om aan &#8216;n Afrikaanse koerant te raak by die salon waar sy haar hare laat versorg het.<\/p>\n<p>Jansen wou steeds niks laat blyk van die gesin se anti-Afrikaanse gesindheid nie en het voor die media gedweep oor Afrikaners se &#8220;warmte&#8221; wat hy sal &#8220;mis&#8221;. <\/p>\n<p>Dit is glo vir hom &#8220;swaar om te groet, maar hy verlaat die UV met die wete dat hy en sy bekwame span gedoen het wat hul kon&#8221; het hy aan OFM ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Ek dink die universiteit is in \u2018n baie sterker akademiese en finansi\u00eble posisie weens hul spanpoging.&#8221; <\/p>\n<p>Jansen het sonder meer verklaar dat sy nalatenskap, die rassefiasko wat hy geskep het, &#8216;n &#8220;suksesverhaal&#8221; is.<\/p>\n<p>UV-woordvoerder, Lacea Loader, s\u00ea indien di\u00e9 pos teen die einde van Augustus nog nie gevul is nie, sal die huidige viserektor: bedryf, Nicky Morgan, waarneem. <\/p>\n<p>Die raad sal binnekort met die proses om \u2018n opvolger te vind, begin.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, sal onthou word deur swart studente as die man wat &#8220;wit uitvaagsels terugverwelkom het by die UV nadat hulle ons [swart] moeders urine gevoer het&#8221;, het swartes Maandag getwiet. Dit is duidelik uit hierdie en die meeste swart twiets dat Jansen rasseverhoudinge aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38230\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twitter: Jonathan Jansen se nalatenskap &#8216;n rassefiasko&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38231,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,4892,8868,5939],"class_list":["post-38230","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-jonathan-jansen","tag-polarisasie","tag-rasseverhoudinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38230"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38230\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38231"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}