{"id":382,"date":"2007-05-02T19:35:05","date_gmt":"2007-05-02T19:35:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=382"},"modified":"2007-05-02T19:35:05","modified_gmt":"2007-05-02T19:35:05","slug":"geld-by-die-kruiwa-vol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=382","title":{"rendered":"Geld by die kruiwa vol"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Omdat daar geen banke in Somali&euml; bestaan nie, word alle valutatransaksies vir indiwidue sowel as maatskappye behartig deur&nbsp; handelaars wat van &#8216;n kommissie op hul ruiltransaksies lewe. Onder ou sambrele of sommer op die grond sit hulle en verhandel stapels Somaliland-sjieling met sakrekenaartjies byderhand.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die geldeenheid wat in 1991 geskep is vir die noord-oostelike deel van Somali&euml; is heeltemal nutteloos elders vanwe&euml; die chaos wat sedertdien in di&eacute; wegbreekstreek heers. Dit verhoed egter nie die handelaars om ewe geduldig aan oningewydes te verduidelik hoe die ingewikkelde wisselkoers daar uitsien nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">650 000 Somaliland-sjieling is gelyk aan &#8216;n $100 of R702. Dit is weer gelyk aan 3 250 000 Somali-sjieling. Die note kom van die &quot;Bank van Somali&euml;, verskoning, die Bank van Somaliland,&quot; verklaar &#8216;n handelaar haastig.<\/p>\n<p align=\"justify\">&#8216;n Beroep wat nie sonder sy moeilike tye is nie want die wisselkoers is nou verwant aan die wisselvallige veiligheidstoestand in die land. Maar deesdae &quot;lyk sake baie goed,&quot; s&ecirc; een van die manne agter sy stapels note.<\/p>\n<p align=\"justify\">Een so &#8216;n bedryf is Dahabshiil &#8211; dit beteken glo &quot;iemand wat melk karring&quot;&nbsp; &#8211; wat in die sewentigerjare deur &#8216;n Somali&euml;r in Doebai opgerig is. Die eienaar, Abdoelkadir Hoessein Saied s&ecirc; dat sake &quot;met die burgeroorlog gegroei het&quot;. Kontantbedrae wat inbetaal word, word binne 24 uur in Somali&euml; sowel as oorsee uitbetaal. <\/p>\n<p align=\"justify\">Dit is &#8216;n heeltemal outonome netwerk wat tot stand gebring is. Behalwe dat indiwidue geld so kan oorplaas na familielede, kan ook maatskappye tot &#8216;n $100 000 skuif. Vanwe&euml; vertroulikheid word bedrae wat indiwidue mag oorplaas nie genoem nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">Sodoende onderhou die derduisende Somali&euml;rs wat hul land reeds verlaat het om aan die oorlog te ontsnap, familielede tuis. Trouens, dit is die grootste bron van inkomste vir die land.<\/p>\n<p align=\"justify\">Terwyl Dahabshiil se bedrywighede hoofsaaklik in Hargeisa plaasvind, is die hoofkantoor in Londen gesetel, met 400 kantore w&ecirc;reldwyd waarvan 130 in Brittanje. In Somali&euml; is hulle tans die grootste werkverskaffer, spog Saied, met 1500 werknemers.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die risiko wat Dahabshiil neem om oop te bly vir sake in die oorloggeteisterde Mogadisjoe, is uiters lonend. Die valutamark is sewe dae per week aan die gang, tussen gevegte deur. &quot;Ons het ons eie weermag in Mogadisjoe. Ons wil nie ons kli&euml;nte verloor nie,&quot; s&ecirc; die eienaar beslis.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/29-podvesnye-svetil-niki\">\u0441\u0442\u043e\u043b\u0430 \u043f\u043e\u0434\u0432\u0435\u0441\u043d\u043e\u0439 \u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.praag.org\/mambo\/images\/stories\/somaligeld.jpg\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/somaligeldkl2.JPG\" width=\"160\" height=\"110\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Handelaar met berge note<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span><\/a>Met groot moeite stoot hy sy oorlaaide kruiwa, versier met vars blomme, deur die grondstegies na &#8216;n sonkolletjie van die Hargeisa-mark. Vuil banknote in pakkies opgemaak is sy vrag. Sy beroep: Valutahandelaar.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[517,162,21089],"class_list":["post-382","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-geld-by-die-kruiwa-vol","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/382","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=382"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/382\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=382"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=382"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=382"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}