{"id":38199,"date":"2016-05-16T09:43:06","date_gmt":"2016-05-16T07:43:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38199"},"modified":"2016-05-16T10:26:49","modified_gmt":"2016-05-16T08:26:49","slug":"uj-sanlam-ouditorium-brand-na-petrolbomaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38199","title":{"rendered":"UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval"},"content":{"rendered":"<p>Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na &#8216;n petrolbomaanval.<\/p>\n<p>&#8216;n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit. Studente sou eksamen skryf in die gebou.<\/p>\n<p>Die veiligheidspersoneel s\u00ea die voorval het moontlik in die vroe\u00eb oggendure Maandag plaasgevind en &#8216;n woordvoerder Herman Esterhuizen het op Twitter ges\u00ea die brand is reeds geblus.<\/p>\n<p>Swartes op sosiale media het ges\u00ea dit sal lei tot verdere rassisme.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"en\" dir=\"ltr\"><a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/UJFire?src=hash\">#UJFire<\/a> &#13;&#13;As I wait for a facebook or twitter post from a Caucasian about how kaffirs\/monkeys&#8230;.that train is never late \u2639<\/p>\n<p>&mdash; \u263a \u2022\u2022.-\u2022 (@MEFIED) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MEFIED\/status\/732113970602102784\">May 16, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Verskeie departemente word geraak nadat die ouditorium onder &#8216;n petrolbom-aanval deurgeloop het. <\/p>\n<p>Dit is onduidelik wie vir die voorval verantwoordelik kan wees, maar die kampus is onlangs deur verskeie voorvalle van oproer geteister.<\/p>\n<p>Kolonel Perumal van Brixton-polisiestasie s\u00ea &#8216;n forensiese span van Pretoria is op pad na die toneel.<\/p>\n<p>Studente het verlede week amok gemaak omdat vrouestudente glo deur veiligheidspersoneel geteister word, en daarna weens onvoldoende vervoer op die kampus.<\/p>\n<p>Intussen is lesings by die Vaal Universiteit van Tegnologie nog steeds opgeskort nadat die hoofkampus op Vanderbijlpark suid van Johannesburg afgebrand is. <\/p>\n<p>Die studente was glo kwaad omdat die sekuriteit op die kampus nie diefstal verhoed nie. Hulle eis dat die betrokke veiligheidsmaatskappy afgedank moet word. <\/p>\n<p>Die bestuur het Donderdag alle studente opdrag gegee om hulle koshuise weens veiligheidsredes te ontruim. <\/p>\n<p>Die universiteit se waarnemende Visekanselier, Segopane Seroka, s\u00ea die personeellede is aanges\u00ea om terug te keer sodat hulle kan werk kan voorberei. <\/p>\n<p>Die studente sal later in kennis gestel word as hulle kan terugkeer kampus toe. <\/p>\n<p>Seroka s\u00ea daar is heelwat kwessies wat ondersoek vereis waaronder eksamenvoorbereiding.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na &#8216;n petrolbomaanval. &#8216;n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit. Studente sou eksamen skryf in die gebou. Die veiligheidspersoneel s\u00ea die voorval het moontlik in die vroe\u00eb oggendure Maandag plaasgevind en &#8216;n woordvoerder Herman Esterhuizen het op Twitter ges\u00ea die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38199\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38200,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,11250,5488,18487,22155,22545,9176],"class_list":["post-38199","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-kingsway-kampus","tag-oproer","tag-pertolbomaanval","tag-petrolbomaanval","tag-sanlam-ouditorium","tag-uj"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38199","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38199"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38199\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38200"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38199"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38199"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38199"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}