{"id":38180,"date":"2016-05-14T09:40:40","date_gmt":"2016-05-14T07:40:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38180"},"modified":"2016-05-14T09:40:40","modified_gmt":"2016-05-14T07:40:40","slug":"amerikaanse-owerhede-vrees-herhaling-van-kry-die-jood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38180","title":{"rendered":"Amerikaanse owerhede vrees herhaling van &#8216;Kry die Jood!&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse owerhede is op soek na vyf jong swartes wat &#8216;n Joodse skoolbus aan die brand gesteek het.<\/p>\n<p>Die voorval het in &#8216;n woonbuurt plaasgevind wat in die 1990\u2019s onder rasse-onluste deurgeloop het.<\/p>\n<p>&#8216;n Elfjarige swart seun is al in hegtenis geneem en n\u00e1 die brand Sondag van brandstigting aangekla.<\/p>\n<p>Die voorval word as &#8216;n potensi\u00eble haatmisdaad beskou.<\/p>\n<p>Kringtelevisiemateriaal wys hoe &#8216;n groep swart seuns weghardloop as die bus begin brand, het die polisie ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die bus het aan die Bnos Chomesh Academy behoort. Dit is \u2019n meisieskool in Brooklyn se Crown Heights-woonbuurt, waar spanning tussen die Joodse en swart gemeenskap in 1991 tot onrus gelei het.<\/p>\n<p>Robert Boyce, hoof van die New Yorkse polisie se speurdiens, het ges\u00ea \u2019n groep van ses swartes het karton\u00adhouers in die bus ingedra en dit op die sitplekke aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>\u201cDit is doelbewus en met voorafbeplanning gedoen. Dit was baie duidelik \u2019n bus van \u2019n Joodse skool. Almal in die gemeenskap weet dit.\u201d<\/p>\n<p>Dit was die derde voorval in sy soort die afgelope week.<\/p>\n<p>\u2019n Busbestuurder van \u2019n ander Joodse skool het verlede Vrydag ges\u00ea sy kantspie\u00ebltjie is stukkend geslaan.<\/p>\n<p>\u2019n Dag vantevore het \u2019n man in tradisionele Joodse drag ges\u00ea hy is deur \u2019n 13-jarige seun geteister. Die seun het hom in die gesig geslaan. Die kind is op \u2019n klag van aanranding in hegtenis geneem en word as \u2019n minderjarige verhoor.<\/p>\n<p>Die verdagtes in die brand op die bus en die aanranding is almal swart.<\/p>\n<p>Boyce het ges\u00ea die voorvalle in Crown Heights is kommerwekkend.<\/p>\n<p>\u201cOns hoop om inhegtenisnemings te doen en hierdie sake op te los,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die openbare onrus in 1991 het begin nadat &#8216;n sewe-jarige swart seun deur &#8216;n Joodse bestuurder raakgery is.<\/p>\n<p>&#8216;n Groep swartes het begin skree &#8220;Kry die Jood!&#8221; en &#8216;n Australiese toeris doodgesteek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse owerhede is op soek na vyf jong swartes wat &#8216;n Joodse skoolbus aan die brand gesteek het. Die voorval het in &#8216;n woonbuurt plaasgevind wat in die 1990\u2019s onder rasse-onluste deurgeloop het. &#8216;n Elfjarige swart seun is al in hegtenis geneem en n\u00e1 die brand Sondag van brandstigting aangekla. Die voorval word as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38180\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse owerhede vrees herhaling van &#8216;Kry die Jood!&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38181,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22540,5428,5358,18927,9292,4947,2848],"class_list":["post-38180","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-crown-heights","tag-jode","tag-moslems","tag-rasse-onluste","tag-skoolbus","tag-swartes","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38180","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38180"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38180\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38181"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38180"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38180"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38180"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}