{"id":38177,"date":"2016-05-14T09:18:46","date_gmt":"2016-05-14T07:18:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38177"},"modified":"2016-05-14T09:18:46","modified_gmt":"2016-05-14T07:18:46","slug":"brand-jou-skool-af-en-kry-n-rekenaartablet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38177","title":{"rendered":"Brand jou skool af en kry &#8216;n rekenaartablet!"},"content":{"rendered":"<p>Brand jou skool af om beter leermateriaal en ondersteuning van die owerhede te ontvang. Dit is die boodskap wat die ANC aan stamoproeriges in Limpopo deurgegee het.<\/p>\n<p>Die ANC is kennelik bekommerd oor die voortslepende etniese geweld in Limpopo en het besluit om die oproermakers te probeer paai met duur geskenke soos rekenaartablette vir skoolkinders.<\/p>\n<p>Die LUR vir Onderwys in Limpopo, Ishmael Kgetjepe s\u00ea die departement is ook sonder meer gereed om sowat 64 mobiele klaskamers by skole wat afgebrand en gevandaliseer is, af te lewer.<\/p>\n<p>Kgetjepe en die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga het met ander belangegroepe in Thohoyandou vergader.<\/p>\n<p>Onderrig sal na verwagting teen Maandag voortgesit word nadat die ANC ingestem het om die skole te vervang.<\/p>\n<p>Die koste van die nuwe klaskamers is nie bekend nie.<\/p>\n<p>Vier-en-twintig skole is beskadig deur oproeriges wat tot brandstigting en geweld oorgegaan het oor etniese spanning wat heers tussen die Tsongas en Vendas.<\/p>\n<p>Die Tsongas is woedend nadat hul pogings in die howe om te keer dat Vuwani en Malamulele saam &#8216;n nuwe munisipaliteit vorm, misluk het. <\/p>\n<p>Die hoof van die ministeri\u00eble komitee wat belas is met die etniese geweld in en om Vuwani, Des van Rooyen, s\u00ea van die leerders sal met tablette toegerus word. <\/p>\n<p>Skryfbehoeftes en dokumente is verwoes toe skole gevandaliseer is. <\/p>\n<p>Van Rooyen het tydens &#8216;n mediasessie ges\u00ea die privaatsektor is ook van hulp en het maatskappye en organisasies gevra om ook &#8216;n hand by te sit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brand jou skool af om beter leermateriaal en ondersteuning van die owerhede te ontvang. Dit is die boodskap wat die ANC aan stamoproeriges in Limpopo deurgegee het. Die ANC is kennelik bekommerd oor die voortslepende etniese geweld in Limpopo en het besluit om die oproermakers te probeer paai met duur geskenke soos rekenaartablette vir skoolkinders. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38177\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brand jou skool af en kry &#8216;n rekenaartablet!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38178,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-38177","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38177","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38177"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38177\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38178"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38177"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38177"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38177"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}