{"id":38131,"date":"2016-05-12T09:48:26","date_gmt":"2016-05-12T07:48:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38131"},"modified":"2016-05-12T10:06:56","modified_gmt":"2016-05-12T08:06:56","slug":"sa-in-top-tien-van-misrabele-lande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38131","title":{"rendered":"SA in top tien van &#8216;misrabele lande&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Elke jaar publiseer die Cato Instituut &#8216;n lys van die w\u00eareld se mees &#8220;miserabele lande&#8221; deur die gebruik van &#8216;n eenvoudige ekonomiese formule om die tellings te bereken. <\/p>\n<p>Beskryf as &#8216;n ellende-indeks, word die formule bereken deur die werkloosheidsyfer, inflasie, en uitleenkoers, bymekaar te tel en dan die verandering in die re\u00eble BBP per capita daarvan af te trek.<\/p>\n<p>Volgens die dinkskrum, is lande met ellendetellings van meer as 20 &#8220;ryp vir transformasie&#8221;.<\/p>\n<p>Die verslag beklemtoon die &#8220;vrot appels&#8221; Iran, Rusland, Brasili\u00eb en Suid-Afrika in sy lys van die mees miserabele plekke in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Dit is toevallig ook BRICS-lande wat as onbewoonbaar voorgehou word, alhoewel lande soos Palestina en die Oekra\u00efne ingesluit word omdat hulle inderdaad in &#8216;n toestand van vryval verkeer as gevolg van die weste se neo-liberale ingryping.<\/p>\n<p>&#8220;Transformasie&#8221; in Suid-Afrika mag dus beteken dat die EFF aan bewind kom om hul &#8220;ekonomiese rewolusie&#8221; te volvoer wat funeste gevolge sal h\u00ea soos in die Oekra\u00efene gebeur het.<\/p>\n<p>Baie Westerse kli\u00ebntstate is opsigtelik weggelaat. Griekeland, vreemd genoeg, is nie in die top tien nie, gegewe sy 26% werkloosheidsyfer en 7 jaar van ekonomiese depressie.<\/p>\n<p>Die ellende-indeksformule is gebaseer op die aanname dat ho\u00eb rentekoerse &#8216;n direkte maatstaf van lewenstandaarde is en dat die verhouding tussen die twee binne &#8216;n omgekeerde verband bestaan. <\/p>\n<p>Rusland se rentekoers van 11% stoot dus die Russiese ellende-indeks ho\u00ebr, wat &#8216;n swak lewenstandaard beteken.<\/p>\n<p>Negatiewe rentekoerse in Europa beteken egter nie beter lewenstandaarde in die EU nie. <\/p>\n<p>Dit lyk dus of daardie formule geskep is om die Amerikaanse Federale Reserwebank te pas.<\/p>\n<p>Transnet het intussen aangedui dat hulle die Nuwe Ontwikkelingsbank van BRICS genader het vir die befondsing van vyf infrastruktuurprojekte as deel van die Noord-Suid vervoer-deurgang. <\/p>\n<p>Die bedryfshoof, Siyabonga Gama het by die W\u00eareld Ekonomiese Forum in Rwanda, aan die SAUK ges\u00ea die projekte word op R28 miljard rand geraam. <\/p>\n<p>Die Noord-Suid-deurgang het vervoer- en energie-infrastruktuur van Durban na Dar es Salaam in Tanzani\u00eb verbeter. <\/p>\n<p>Gama s\u00ea hulle sal binnekort met die bank vergader.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Elke jaar publiseer die Cato Instituut &#8216;n lys van die w\u00eareld se mees &#8220;miserabele lande&#8221; deur die gebruik van &#8216;n eenvoudige ekonomiese formule om die tellings te bereken. Beskryf as &#8216;n ellende-indeks, word die formule bereken deur die werkloosheidsyfer, inflasie, en uitleenkoers, bymekaar te tel en dan die verandering in die re\u00eble BBP per capita &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38131\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA in top tien van &#8216;misrabele lande&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38133,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10577,22529,4822,22528],"class_list":["post-38131","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brics","tag-cato-instituut","tag-ekonomie","tag-ellende-indeks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38131","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38131"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38131\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38133"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38131"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38131"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38131"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}