{"id":38113,"date":"2016-05-11T07:49:40","date_gmt":"2016-05-11T05:49:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38113"},"modified":"2016-05-11T07:49:40","modified_gmt":"2016-05-11T05:49:40","slug":"verskoning-vir-barkly-wes-se-oproer-is-oop-steengroef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38113","title":{"rendered":"Verskoning vir Barkly-Wes se oproer is oop steengroef"},"content":{"rendered":"<p>Barkly-Wes in die Noord-Kaap is in opstand omdat die owerhede hul eise ignoreer.<\/p>\n<p>Die swart inwoners het buitebande aan die brand gesteek omdat hulle oor die plaaslike munisipaliteit se reaksie op \u2018n memorandum ontevrede is.<\/p>\n<p>Die gemeenskap het verlede maand by die kantore van die Dikgatlong-munisipaliteit byeengekom \u2013 wat di\u00e9 dorp en Campbell insluit \u2013 om te eis dat die steengroef wat verantwoordelik was vir \u2018n kind se dood vroe\u00ebr die maand, toegemaak word. <\/p>\n<p>Die negejarige Gift Makatees se halfnaakte lyk is uit die steengroef gehaal.<\/p>\n<p>Tebogo Hammer van die munisipaliteit het toe aan OFM-nuus ges\u00ea dat die munisipaliteit bewus is van die probleem, maar dat hulle nie genoeg geld het om dit toe te maak of te rehabiliteer nie. <\/p>\n<p>Gemeenskapleier Patricia Katz s\u00ea die gemeenskap is in opstand want hulle is nie tevrede met die munisipaliteit se terugvoer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Barkly-Wes in die Noord-Kaap is in opstand omdat die owerhede hul eise ignoreer. Die swart inwoners het buitebande aan die brand gesteek omdat hulle oor die plaaslike munisipaliteit se reaksie op \u2018n memorandum ontevrede is. Die gemeenskap het verlede maand by die kantore van die Dikgatlong-munisipaliteit byeengekom \u2013 wat di\u00e9 dorp en Campbell insluit \u2013 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38113\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verskoning vir Barkly-Wes se oproer is oop steengroef&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38114,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14713,5488,22526],"class_list":["post-38113","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-barkly-wes","tag-oproer","tag-steengroef"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38113","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38113"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38113\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38114"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38113"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38113"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38113"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}