{"id":38109,"date":"2016-05-11T06:33:56","date_gmt":"2016-05-11T04:33:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38109"},"modified":"2016-05-11T06:33:56","modified_gmt":"2016-05-11T04:33:56","slug":"da-juig-oor-sluipmoord-op-verwoerd-blameer-afrikaners-vir-swart-onderwysmislukkings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38109","title":{"rendered":"DA juig oor sluipmoord op Verwoerd, blameer Afrikaners vir swart onderwysmislukkings"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n DA-LP, die party wat die meeste Afrikaners ondersteun, het gister in die parlement gejuig oor Tsafendas se sluipmoord op Verwoerd. Gavin Davis, LP, het nie ver van die plek waar dr. Hendrik Verwoerd doodgesteek is nie, ges\u00ea: &#8220;In di\u00e9 einste vertrek, is Verwoerd doodgesteek deur \u2019n parlement\u00eare bode. En daar was niks tragies hieraan nie. Die enigste tragiese ding van daardie dag was dat Verwoerd se beleid nie saam met hom gesterf het nie.&#8221;<\/p>\n<p>Davis het ook die ANC vir sy onderwysstelsel wat tans siendero\u00eb misluk, geloof. Hy wil groter samewerking tussen die ANC en DA oor onderwys sien, ten einde onderwys meer &#8220;professioneel&#8221; te maak.<\/p>\n<figure id=\"attachment_38111\" aria-describedby=\"caption-attachment-38111\" style=\"width: 220px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-38111\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait.jpg\" alt=\"Gavin Davis\" width=\"220\" height=\"284\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait.jpg 220w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait-115x148.jpg 115w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait-24x31.jpg 24w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait-29x38.jpg 29w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Gavin_Davis_portrait-167x215.jpg 167w\" sizes=\"auto, (max-width: 220px) 100vw, 220px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-38111\" class=\"wp-caption-text\">Gavin Davis<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die DA-LP het Verwoerd se onderwysbeleid vir swartes, wat op die Duitse model van vaardigheidsontwikkeling geskoei was, as &#8220;veragtelik&#8221; bestempel.<\/p>\n<p>&#8220;Di\u00e9 beleid het die opvoedkundige geleenthede vir swart Suid-Afrikaners beperk tot goedkoop ongeskoolde of semigeskoolde arbeiders,&#8221; het Davis ges\u00ea. Hy het ook Afrikaners vir die mislukkings van die huidige stelsel van swart onderwys geblameer.<\/p>\n<p>ANC- en DA-onderwysbeleid is daarop gegrond om meer politieke propaganda in die skoolleerplan te doseer, met minder of geen wiskunde, wetenskap en Afrikaans nie.<\/p>\n<p>Enkele oomblikke na die moord op dr. Verwoerd op 6 September 1966, het mnr. P.W. Botha destyds mev. Helen Suzman van die Progressiewe Party daarvoor geblameer. &#8220;Julle liberaliste het dit gedoen!&#8221; het hy ontsteld uitgeroep. Mev. Suzman, &#8216;n stigter van die liberale, anti-Afrikaanse DA, het jare later steeds hierteen beswaar gemaak. N\u00e1 gister se uitlatings deur Gavin Davis, lyk dit egter asof die DA finaal Tsafendas se daad omhels het.<\/p>\n<p>Die konflik in Suid-Afrika rondom swart onderwys is terug te voer na die verskil in benadering tussen die Londense en die Berlynse sendinggenootskappe in die negentiende eeu, asook tussen die Anglikaanse Kerk en die Afrikaanse susterskerke. Engelse geestelikes wou van swartmense marxistiese intellektuele soos Mandela en Tambo maak, terwyl Afrikaners die Berlynse sendinggenootskap se model van vaardigheidsontwikkeling gevolg het. Verwoerd se ouers was sendelinge in die destydse Rhodesi\u00eb wat die Berlynse benadering toegepas het. Dit het destyds as &#8220;Bantoe-&#8221; of &#8220;mens-onderwys&#8221; bekendgestaan, omdat dit op die mens en nie op &#8216;n ideologie toegespits was nie.<\/p>\n<p>Ironies genoeg het &#8216;n groep Oos-Duitsers ook Bantoe-onderwys aan ANC-&#8220;soldate&#8221; wat besig was om in &#8216;n kamp in Tanzani\u00eb honger te ly, gedoseer deur hulle te leer hoe om voedsel te kweek, bakstene te maak en houtwerk te doen. Dit is sedert 1977 in die SOMAFCO-kamp gedoen. Omdat hulle kommuniste was, word die Oos-Duitsers se Bantoe-onderwys egter tot vandag toe op positiewe wyse herdenk.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=12835\">Giliomee breek \u2018n lansie vir Verwoerd<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n DA-LP, die party wat die meeste Afrikaners ondersteun, het gister in die parlement gejuig oor Tsafendas se sluipmoord op Verwoerd. Gavin Davis, LP, het nie ver van die plek waar dr. Hendrik Verwoerd doodgesteek is nie, ges\u00ea: &#8220;In di\u00e9 einste vertrek, is Verwoerd doodgesteek deur \u2019n parlement\u00eare bode. En daar was niks tragies hieraan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38110,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6903,7599,13383,22525,17880,4953],"class_list":["post-38109","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bantoe-onderwys","tag-da","tag-gavin-davis","tag-lp","tag-tsafendas","tag-verwoerd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38109","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38109"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38109\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38110"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38109"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38109"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38109"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}