{"id":38095,"date":"2016-05-10T09:17:00","date_gmt":"2016-05-10T07:17:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38095"},"modified":"2016-05-10T09:28:00","modified_gmt":"2016-05-10T07:28:00","slug":"mabel-jansen-moet-boet-vir-wat-reeds-algemene-kennis-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38095","title":{"rendered":"Mabel Jansen moet boet vir wat reeds algemene kennis is"},"content":{"rendered":"<p>Die Black Lawyers Association (BLA) het gevra dat die Hooggeregshofregter, Mabel Jansen, moet bedank in die lig van uitsprake wat sy in &#8216;n privaat gesprek op Facebook gemaak het.<\/p>\n<p>Die opmerkings is vervat in &#8216;n gesprek tussen Jansen en die aktivis, Gillian Schutte, en is die naweek op sosiale media geplaas. Jansen het ges\u00ea dat 99% van swart pa&#8217;s, ooms en broers, kinders so jonk as vyf jaar verkrag.<\/p>\n<p>Die president van die BLA, Lutendo Sigogo, s\u00ea hulle is woedend oor die uitlating waarin onder meer ook ges\u00ea is in swartmense se kultuur is vroue slegs daar om aan mans se behoeftes te voldoen en dat toestemming nie nodig is nie.<\/p>\n<p>Die Demokratiese Alliansie (DA) het eerste op die wa gespring om die probleem van swartes wat kinders verkrag te probeer toesmeer met die rassismekaart.<\/p>\n<p>Die party het regter Mabel Jansen by die Regterlike Dienskommissie (RDK) gaan verkla wat nou verplig is om haar te ondersoek.<\/p>\n<p>Jansen het ongetwyfeld uit haar ervaring op die regbank empiriese getuienis gedeel, soos blyk uit haar privaat gesprek met die anti-wit strydros Gillian Schutte.<\/p>\n<p>&#8220;In hulle kultuur is &#8216;n vrou daar vir plesier. Punt. Dit word beskou as &#8216;n absolute reg en &#8216;n vrou se toestemming word nie vereis nie,&#8221; het die regter ges\u00ea.<\/p>\n<p>Verskeie akademiese studies het ook reeds bevind dat verkragting deel is van swart kultuur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Black Lawyers Association (BLA) het gevra dat die Hooggeregshofregter, Mabel Jansen, moet bedank in die lig van uitsprake wat sy in &#8216;n privaat gesprek op Facebook gemaak het. Die opmerkings is vervat in &#8216;n gesprek tussen Jansen en die aktivis, Gillian Schutte, en is die naweek op sosiale media geplaas. Jansen het ges\u00ea dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38095\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mabel Jansen moet boet vir wat reeds algemene kennis is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38096,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7820,22523,4489],"class_list":["post-38095","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kinderverkragting","tag-mabel-jansen","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38095","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38095"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38095\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38096"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38095"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38095"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38095"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}