{"id":38091,"date":"2016-05-10T08:58:56","date_gmt":"2016-05-10T06:58:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38091"},"modified":"2016-05-10T09:00:20","modified_gmt":"2016-05-10T07:00:20","slug":"moodys-gradeer-sa-af-van-stabiel-na-negatief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38091","title":{"rendered":"Moody&#8217;s gradeer SA af van stabiel na negatief"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody&#8217;s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie. <\/p>\n<p>Moody&#8217;s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter ges\u00ea dat die uitkyk van stabiel na negatief verander is met &#8216;n Baa2-gradering.<\/p>\n<p>Volgens Moody&#8217;s sal Suid-Afrika steeds twee kerwe bokant sub-beleggingsgraad gegradeer word.<\/p>\n<p>Zuma s\u00ea die kredietagentskap se besluit toon dat die regering vordering maak met transformasie, maar die rand het weer teruggesak nadat dit aanvanklik effens herstel het toe die nuus uitgekom het.<\/p>\n<p>Die sentiment op die markte was gemeng met vrese dat Fitch en Standard &#038; Poor steeds die land se kredietgradering afwaarts kan aanpas.<\/p>\n<p>Die agentskap het ges\u00ea Suid-Afrika is by &#8216;n keerpunt na &#8216;n paar jaar van dalende ekonomiese groei.<\/p>\n<p>Die Internasionale Monet\u00eare Fonds het intussen die ANC geloof vir hul verhoogde samewerking met die privaatsektor. <\/p>\n<p>Die IMF s\u00ea dit kan die implementering van transformasie aanhelp en ekonomiese groei ondersteun. <\/p>\n<p>Maar dit is nie seker of vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie by die W\u00eareld Ekonomiese Forum (WEF) oor Afrika 2016 in Rwanda hierdie week volkome sal herstel nie.<\/p>\n<p>Beleggings in staatsinstellings deur die privaatsektor is Maandagaand op &#8216;n ho\u00ebvlakvergadering in Pretoria bespreek op die vooraand van die Rwanda-byeenkoms. <\/p>\n<p>Zuma en sy adjunk, Cyril Ramaphosa het met bestuurshoofde van maatskappye en vakbondleiers by die Uniegebou in Pretoria vergader oor die kwessie.<\/p>\n<p>Die president het van die maatre\u00ebls wat beleggersvertroue sal aanwakker, toegelig.<\/p>\n<p>Die regering s\u00ea hy bly daartoe verbind om besteding aan energie, infrastruktuurontwikkeling, landbou en die veredeling van minerale te verhoog. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody&#8217;s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie. Moody&#8217;s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter ges\u00ea dat die uitkyk van stabiel na negatief verander is met &#8216;n Baa2-gradering. Volgens Moody&#8217;s sal Suid-Afrika steeds twee kerwe bokant sub-beleggingsgraad gegradeer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38092,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[4112,4822,13958,15318,10961,16980,17740,9037,21024,20557],"class_list":["post-38091","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-afrika","tag-ekonomie","tag-fitch","tag-groei","tag-internasionale-monetere-fonds","tag-kredietgradering","tag-moodys","tag-rwanda","tag-standard-poor","tag-wef"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38091","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38091"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38091\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38092"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38091"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38091"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38091"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}