{"id":38087,"date":"2016-05-09T09:16:24","date_gmt":"2016-05-09T07:16:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38087"},"modified":"2016-05-09T11:17:17","modified_gmt":"2016-05-09T09:17:17","slug":"sadou-dreig-onderwysdepartement-met-regstappe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38087","title":{"rendered":"Sadou dreig Onderwysdepartement met regstappe"},"content":{"rendered":"<p>Die onderwysvakbond, Sadou dreig om die departement van basiese onderwys hof toe te sleep oor die bekendmaking van die verslag oor die ondersoek na die geld-vir-poste-skandaal waarin die vakbond glo impliseer word.<\/p>\n<p>Sadou s\u00ea hulle is die reg ontneem om op die Ministeri\u00eble Taakspan se oorspronklike dokument te reageer, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die departement het besluit om dit met twee weke terug te hou sodat gesprekke met vakbonde en ander belangegroepe kan plaasvind.<\/p>\n<p>Die verslag moes aanvanklik in Februarie bekendgestel word. Daarna sou die minister, Angie Motshekga dit verlede Vrydag bekendmaak. <\/p>\n<p>&#8216;n Ondersoek deur &#8216;n Sondagkoerant twee jaar gelede het onthul hoe onderwysposte vir R30 000 rand verkoop word. <\/p>\n<p>Sadou s\u00ea sy versoeke aan die regering word ge\u00efgnoreer.<\/p>\n<p>Die departement van basiese onderwys s\u00ea hulle kan nie verstaan hoekom Sadou met regstappe dreig nie.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onderwysvakbond, Sadou dreig om die departement van basiese onderwys hof toe te sleep oor die bekendmaking van die verslag oor die ondersoek na die geld-vir-poste-skandaal waarin die vakbond glo impliseer word. Sadou s\u00ea hulle is die reg ontneem om op die Ministeri\u00eble Taakspan se oorspronklike dokument te reageer, het RSG berig. Die departement het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38087\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sadou dreig Onderwysdepartement met regstappe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38088,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11213,2300,11591],"class_list":["post-38087","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-basiese-onderwys","tag-korrupsie","tag-sadou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38087","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38087"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38087\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38088"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38087"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38087"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38087"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}