{"id":38084,"date":"2016-05-09T11:02:06","date_gmt":"2016-05-09T09:02:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38084"},"modified":"2016-05-09T11:02:06","modified_gmt":"2016-05-09T09:02:06","slug":"israel-waarsku-teen-giftige-anti-israeli-propaganda","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38084","title":{"rendered":"Israel waarsku teen &#8216;giftige anti-Israeli propaganda&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het op die vooraand van die herdenking van die slagting van Jode tydens die Tweede W\u00eareldoorlog \u201cgiftige\u201d anti-Israeli propaganda in die Weste, wat hy gelykgestel het met nazisme, gekritiseer.<\/p>\n<p>\u201cWat tot die slagting tydens die Tweede W\u00eareldoorlog gelei het, is die aanhitsing tot haat, wat vandag nog teen Israel voortduur,\u201d het Netanyahu ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cAnti-Semitisme het nie verdwyn met Hitler se dood nie. Propaganda in die Westerse w\u00eareld teen Israel is nie minder giftig as ekstremistiese Islam en die Arabiese w\u00eareld nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Tydens \u2019n kort seremonie aan die begin van die menseslagting dag van herinnering in Israel, het ses oor\u00adlewendes van konsentrasiekampe kerse aangesteek ter nagedagtenis aan die ses miljoen Jode wat deur die Nazi\u2019s vermoor is, het AFP berig.<\/p>\n<p>Israel het Donderdag om 07:00 GMT tot stilstand gekom met sirenes wat afgegaan het om die Joodse slag\u00adoffers van die Tweede W\u00eareldoorlog te onthou. <\/p>\n<p>&#8216;n Studie wat in 2015 gedoen is, het bevind dat nagenoeg 45 000 van Israel se beraamde 190 000 oor\u00adlewendes van die menseslagting nou in armoede lewe ten spyte van die reuse bedrae vergoeding wat hulle ontvang het.<\/p>\n<p>Hy het nie kommentaar gelewer op die stygende aantal aanvalle op Christene in Israel nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het op die vooraand van die herdenking van die slagting van Jode tydens die Tweede W\u00eareldoorlog \u201cgiftige\u201d anti-Israeli propaganda in die Weste, wat hy gelykgestel het met nazisme, gekritiseer. \u201cWat tot die slagting tydens die Tweede W\u00eareldoorlog gelei het, is die aanhitsing tot haat, wat vandag nog teen Israel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38084\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel waarsku teen &#8216;giftige anti-Israeli propaganda&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38085,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18691,10597,5174],"class_list":["post-38084","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-anti-semities","tag-holocaust","tag-israel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38084","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38084"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38084\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38085"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38084"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38084"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38084"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}