{"id":38081,"date":"2016-05-09T10:49:02","date_gmt":"2016-05-09T08:49:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38081"},"modified":"2016-05-09T10:49:02","modified_gmt":"2016-05-09T08:49:02","slug":"slegte-week-vir-meerverdiepinggeboue-in-afrika-en-indie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38081","title":{"rendered":"Slegte week vir meerverdiepinggeboue in Afrika en Indi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Dit was &#8216;n slegte week vir meerverdiepinggeboue in die Derde W\u00eareld.<\/p>\n<p>Reddingswerkers was die naweek nog besig om na oorlewendes in die Huruma-woonbuurt van Nairobi te soek nadat \u2018n sesverdiepinggebou vroe\u00ebr in duie gestort het. <\/p>\n<p>Die dodetal het tot 49 gestyg. <\/p>\n<p>&#8216;n Baba is Dinsdag lewend uit die puin gered, 80 ure n\u00e1 die ramp.<\/p>\n<p>Die oorsaak van die ses-verdieping gebou in Nairobi wat ineengestort het, word toegeskryf aan &#8220;swaar re\u00ebn&#8221; asof dit wettig sou wees vir swaar re\u00ebn om die ineenstorting van geboue te veroorsaak.<\/p>\n<p>Di\u00e9 naweek het nog &#8216;n drie-verdieping gebou in Moembaai, Indi\u00eb in duie gestort. Die meeste van die slagoffers is vermoedelik konstruksiewerkers wat betrokke was by die bou.<\/p>\n<p>Ses mense is dood en twee ander beseer nadat die gebou in Kamathipura Saterdag ineengetuimel het. <\/p>\n<p>Die gebou, met die naam Gulmohar, was meer as &#8216;n honderd jaar oud en was vir herstelwerk gesluit.<\/p>\n<p>Omstanders het ges\u00ea dat die gebou heeltemal verkrummel het in &#8216;n kwessie van minute.<\/p>\n<p>In Nairobi, Kenia, het die Rooi Kruis ges\u00ea 150 geboue en aangrensende huise word geraak deur swak bouwerk.<\/p>\n<p>Die twee Nigeriese ingenieurs, wat verantwoordelik was vir die ineenstorting van die sewe-verdiepinggebou wat op 12 September 2014 die lewens van 116 mense, waaronder 85 Suid-Afrikaners, ge\u00ebis het, het intussen borg gekry in Lagos.<\/p>\n<p>Die News Agency of Nigeria (NAN) berig dat die ingenieurs sedert 19 April in die Kirikiri Maksimum Gevangenis aangehou word op aanklagte van growwe nalatigheid en kriminele manslag.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was &#8216;n slegte week vir meerverdiepinggeboue in die Derde W\u00eareld. Reddingswerkers was die naweek nog besig om na oorlewendes in die Huruma-woonbuurt van Nairobi te soek nadat \u2018n sesverdiepinggebou vroe\u00ebr in duie gestort het. Die dodetal het tot 49 gestyg. &#8216;n Baba is Dinsdag lewend uit die puin gered, 80 ure n\u00e1 die ramp. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38081\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Slegte week vir meerverdiepinggeboue in Afrika en Indi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38082,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,22521,8026,14316,22522],"class_list":["post-38081","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-bouwerk","tag-indie","tag-konstruksie","tag-vakmanskap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38081","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38081"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38081\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38082"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38081"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38081"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38081"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}