{"id":38049,"date":"2016-05-06T07:33:30","date_gmt":"2016-05-06T05:33:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38049"},"modified":"2016-05-06T08:39:44","modified_gmt":"2016-05-06T06:39:44","slug":"anc-verwerp-tsonga-minderheidsaansprake","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38049","title":{"rendered":"ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC het nie &#8216;n saak met minderhede nie. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het die Tsonga-minderheid in Limpopo gewaarsku dat hulle eise om &#8216;n eie munisipale gebied en skole nie geduld sal word nie.<\/p>\n<p>President Zuma het Mahlobo glo gestuur om te gaan ondersoek instel. Volgens die Business Day is daar &#8220;baie agterdog&#8221; oor die geweld en oproer in die gebied omdat 17 skole afgebrand is.<\/p>\n<p>Mahlobo het ontken dat misdaadintelligensie misluk het, en dat dit die rede is hoekom die 24 skole wat aan die brand gesteek is, nie gered kon word nie.<\/p>\n<p>Die minister van samewerkende regering, David van Rooyen het ook s\u00ea die regering gaan nie die besluit deur die Munisipale Afbakeningsraad omkeer nie. <\/p>\n<p>Tsongas is woedend oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea hulle wil nie onder Vendas se gesag wees nie. Oproer en onrus teister die gebied al maande lank terwyl die ANC le\u00eb beloftes maak oor inspraak en toegewings.<\/p>\n<p>Verskeie skole is tydens gewelddadige protesoptrede afgebrand nadat die Hooggeregshof vroe\u00ebr ten gunste van die Afbakeningsraad beslis het.<\/p>\n<p>Van Rooyen het Donderdagaand in Thohoyandou ges\u00ea inwoners wat teen die besluit is, moet teen die hofbeslissing appelleer. <\/p>\n<p>Intussen is nog sewe verdagtes in hegtenis geneem nadat 17 skole in die gebied afgebrand is.<\/p>\n<p>Dit bring die aantal verdagtes wat in hegtenis geneem is vir openbare geweld, brandstigting en opsetlike saakbeskadiging in Vuwani, op twaalf te staan. <\/p>\n<p>Die Menseregtekommissie s\u00ea kommer heers oor 26 000 swart skoolkinders in Vuwani in Limpopo se reg tot toegang tot onderwys, wat geskend word. <\/p>\n<p>Onderrig in die gebied is gestaak te midde van voortslepende gewelddadige betogings, en sowat 24 skole is al aan die brand gesteek en beskadig. <\/p>\n<p>Die provinsiale Menseregtekommissaris, Victor Mavhidula het die geweld veroordeel. Hy s\u00ea mense kan ook sukses bereik deur om &#8216;n tafel te sit en hul griewe te spreek, eerder as om eiendom aan die brand te steek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het nie &#8216;n saak met minderhede nie. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het die Tsonga-minderheid in Limpopo gewaarsku dat hulle eise om &#8216;n eie munisipale gebied en skole nie geduld sal word nie. President Zuma het Mahlobo glo gestuur om te gaan ondersoek instel. Volgens die Business Day is daar &#8220;baie agterdog&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38049\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38050,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9115,12139,7551,5488,5178,22506,11931,22507],"class_list":["post-38049","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-limpopo","tag-malamulele","tag-minderhede","tag-oproer","tag-skole","tag-taalgebied","tag-tsongas","tag-vuwani"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38049","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38049"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38049\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38050"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38049"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38049"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38049"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}