{"id":38045,"date":"2016-05-06T07:15:18","date_gmt":"2016-05-06T05:15:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38045"},"modified":"2016-05-06T07:15:45","modified_gmt":"2016-05-06T05:15:45","slug":"duitse-verskoning-vir-namibiese-volksmoord-vorder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38045","title":{"rendered":"Duitse verskoning vir Namibiese volksmoord vorder"},"content":{"rendered":"<p>Die Namibiese en Duitse regerings het Woensdag by \u2019n mediavergadering in Berlyn saamgestem dat geskiedkundige onregte soos die volksmoord wat Duitsland gepleeg het, \u201creggestel\u201d moet word.<\/p>\n<p>Die lande het ook ooreengekom op \u2019n onderhandelingsproses wat \u201cvoor\u00addelig vir albei lande en mense\u201d is.<\/p>\n<p>Dr. Zed Ngavirue, Namibi\u00eb se spesiale gesant vir die Duits-Namibiese dialoog oor die volksmoord tussen 1904 en 1908, was verlede week saam met \u2019n regeringsafvaardiging in Berlyn vir samesprekings met die Duitse spesiale gesant, mnr. \u00adRuprecht Polenz. <\/p>\n<p>Die afvaardiging het ook met die president van die Duitse parlement, dr. Norbert Lammert, en die minister van buitelandse sake, dr. Frank-Walter Steinmeier, vergader.<\/p>\n<p>Die Duitse ambassadeur in Namibi\u00eb, mnr. Christian Schlaga, het Donderdag in Windhoek aan joernalsite ges\u00ea die ho\u00ebvlak-vergaderings is \u2019n aanduiding dat Duitsland die algehele konteks van die besprekings \u201cbaie ernstig\u201d opneem.<\/p>\n<p>\u201cDit was \u2019n doelbewuste sein oor hoe belangrik die onderhandelinge is en dat dit volle steun op die hoogste politieke vlakke geniet,\u201d het Schlaga ges\u00ea.<\/p>\n<p>Schlaga het ges\u00ea die kwessies van \u2019n formele verskoning vir die volksmoorde en vergoeding sal binne die raamwerk van onderhandelinge hanteer word.<\/p>\n<p>\u201cIn die regte konteks sal Duitsland bereid wees om verskoning te vra,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die huidige Duitse regering is van plan om dit af te handel voor sy algemene verkiesings aan die einde van aanstaande jaar.<\/p>\n<p>Bron: Die Republikein<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Namibiese en Duitse regerings het Woensdag by \u2019n mediavergadering in Berlyn saamgestem dat geskiedkundige onregte soos die volksmoord wat Duitsland gepleeg het, \u201creggestel\u201d moet word. Die lande het ook ooreengekom op \u2019n onderhandelingsproses wat \u201cvoor\u00addelig vir albei lande en mense\u201d is. Dr. Zed Ngavirue, Namibi\u00eb se spesiale gesant vir die Duits-Namibiese dialoog oor die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38045\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse verskoning vir Namibiese volksmoord vorder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38046,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5227,6831,2261],"class_list":["post-38045","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-namibie","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38045","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38045"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38045\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38046"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38045"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38045"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38045"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}