{"id":38037,"date":"2016-05-05T09:33:47","date_gmt":"2016-05-05T07:33:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38037"},"modified":"2016-05-05T09:42:02","modified_gmt":"2016-05-05T07:42:02","slug":"ofm-plaasmoord-met-ysterpyp-en-houtpaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38037","title":{"rendered":"OFM &#8216;plaasmoord&#8217;: Met ysterpyp en houtpaal"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swarte wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde moord op sy vriendin op &#8216;n plaas naby Smithfield, sal na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn.<\/p>\n<p>Petrus Lempetjhe (28) het glo sy vriendin op die plaas Haasfontein naby Smithfield met &#8216;n ysterpyp en houtpaal aangerand. Hy is enkele minute n\u00e1 die voorval verlede naweek in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die 32-jarige slagoffer se tweejarige seuntjie was by haar toe haar liggaam gevind is.<\/p>\n<p>Vrystaatse polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana het vroe\u00ebr aan OFM-nuus ges\u00ea die saak is vroe\u00ebr vir verdere ondersoek uitgestel.<\/p>\n<p>OFM het in hul opskrif na die moord as &#8216;n &#8220;plaasmoord&#8221; verwys, &#8216;n opsetlike poging om gewone swart misdaad met etniese uitwissing van wit plaaseienaars te verwar.<\/p>\n<p>Die waarnemende polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, s\u00ea hulle het misdaad en geweld op plase en kleinhoewes as &#8216;n opkomende prioriteit vir die 2016\/17 finansi\u00eble jaar ge\u00efdentifiseer. <\/p>\n<p>Hy het met Afriforum vergader oor die prioritisering van plaasmoorde, nadat die Suid-Afrikaanse polisie het aangedui dat plaasmoorde as &#8216;n prioriteitsmisdaad beskou sal word. <\/p>\n<p>Phalane s\u00ea dit is deel van die ge\u00efntegreerde benadering om misdaad en misdadigheid in die land uit te roei. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die landelike veiligheidstrategie is reeds ver gevorder, maar dat di\u00e9 misdade slegs bestry kan word met die hulp van plaasgemeenskappe wat in forums soos gemeenskapspolisi\u00ebringsforums betrokke raak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swarte wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde moord op sy vriendin op &#8216;n plaas naby Smithfield, sal na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn. Petrus Lempetjhe (28) het glo sy vriendin op die plaas Haasfontein naby Smithfield met &#8216;n ysterpyp en houtpaal aangerand. Hy is enkele minute n\u00e1 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38037\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;OFM &#8216;plaasmoord&#8217;: Met ysterpyp en houtpaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38038,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[218,5170,6307],"class_list":["post-38037","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-misdaad","tag-moord","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38037","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38037"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38037\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38038"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38037"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38037"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38037"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}