{"id":3801,"date":"2008-12-29T14:53:46","date_gmt":"2008-12-29T14:53:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3801"},"modified":"2008-12-29T14:53:46","modified_gmt":"2008-12-29T14:53:46","slug":"cope-nie-afrikanertuiste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3801","title":{"rendered":"&#8216;Cope&#8217; nie Afrikanertuiste"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Ek wil amper vra waar was DH Fourie die afgelope 15 jaar toe Lekota die ruggraat van die ANC bewind uitgemaak het, as ANC-voorsitter en minister van verdediging. <\/p>\n<p align=\"justify\">Lekota het die kommandostelsel afgeskaf, en die Weermag vinniger as enige ander staatsdepartement verswart. Lekota het ook persoonlik hardvogtig en met genoegdoening bygestaan toe die milit&ecirc;re polisie &#39;n tyd gelede &#39;n absurde opdrag uitgevoer het en die Afrikaanse kurator van die Johannesburgse oorlogsmuseum gearresteer het omdat die wapens in die museum nie volgens die ANC se wapenwette &quot;gelisensieer&quot; was nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">Fourie vergeet skynbaar dat COPE onstaan het omdat die Afrikanis Thabo Mbeki nie sukses behaal het in die ANC se leierstryd nie. <\/p>\n<p align=\"justify\">Dat die stigting van COPE wel goeie nuus vir die demokrasie is en inderdaad daartoe kan bydra dat die ANC sy tweederdemeerdeheid gaan verloor, is waar. Dis egter nie nodig dat Afrikaners nou tou staan om vir COPE te gaan stem nie. <\/p>\n<p align=\"justify\">Trouens, die meerderheid Afrikaners het in die verlede reeds vir die DA gestem en die tweede grootste groep van Afrikaners vir die VF+. In tussenverkiesings waaraan die VF+ die afgelope twee jaar deelgeneem het, het die VF+ sy steun met meer as 210% opgestoot, terwyl die DA en die ANC se steun daar gedaal het. <\/p>\n<p align=\"justify\">As daardie selfde mense nou vir COPE gaan stem, gaan dit geen verskil aan die politieke landskap maak nie &#8211; die meubels in opposisieledere word bloot rondgeskuif. <\/p>\n<p align=\"justify\">COPE moet sy bestaansreg verdien deur ANC-steun weg te trek en so die opposisie as geheel groter te maak.   <\/p>\n<p align=\"justify\">Die Afrikaner se heil is gelee in &#39;n sterker VF+ sowel as &#39;n sterker opposisie as geheel. Die alternatief vir die ANC hoef nie uit een party te bestaan nie. <\/p>\n<p align=\"justify\">&#39;n Koalisieregering van minderheidspartye, waarvan die VF+ as Afrikanerparty &#39;n komponent uitmaak, kan vir Afrikaners baie meer beteken as &#39;n enkele opposisieparty wat in elk geval swart,&nbsp; Engelssprekend en met die Freedom Charter as enigste beleidsdokument gaan wees. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die rede hiervoor is eenvoudig: as DH Fourie se &quot;Afrikanerleiers&quot; in COPE op &#39;n dag wakker word en agter kom Terror Lekota was toe nie so lief vir die Boere soos hulle voor die verkiesing gedink het nie, kan hulle net bedank en hulle setels in die parlement ontruim. As Afrikanerleiers egter die VF+ aktief steun, hulle verkiesbaar stel en en saam met &#39;n groter getal VF+ LPs verkies word en die VF+ vorm dan deel van &#39;n koalisieregering (as die ANC steun onder 50% sak), het daardie selfde Afrikanerleiers geweldig baie bedingingsmag, want as die koalisieregering op &#39;n dag dwaas optree, of nie hou by hulle voornemens om regstellende aksie uit te faseer nie, kan die VF+ as koalisievennoot uittree en effektief &#39;n regering tot &#39;n val bring.<\/p>\n<p align=\"justify\">Dit bied beslis vir Afrikaners meer om oor opgewonde te raak. <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free mobile online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die briefskrywer DH Fourie maak in sy artikel <a href=\"content\/view\/3836\/402\/\">Wie is die sogenaamde Afrikanerleiers?<\/a> , die verbysterend onlogiese gevolgtrekking dat Terror Lekota se &quot;Congress of the People&quot; of Kongres van die Proletariaat die nuwe politieke voertuig gaan word waardeur Afrikanerleiers na vore gaan tree. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[3646,21089,21108],"class_list":["post-3801","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-cope-nie-afrikanertuiste","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3801","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3801"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3801\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3801"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3801"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3801"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}