{"id":38009,"date":"2016-05-04T08:49:11","date_gmt":"2016-05-04T06:49:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=38009"},"modified":"2016-05-04T08:49:11","modified_gmt":"2016-05-04T06:49:11","slug":"vn-sien-sy-moses-in-marokko","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=38009","title":{"rendered":"VN sien sy Moses in Marokko"},"content":{"rendered":"<p>Die Afrika-Unie se spesiale gesant vir die betwiste Wes-Sahara het gewaarsku dat dit &#8216;n &#8220;uiters gevaarlik presedent&#8221; vir alle VN-sendings skep as Marokko burgerlike personeel van die VN-vredesending uit Wes-Sahara skop.<\/p>\n<p>Dit skep ook gevare vir Noord-\u00adAfrika en die Sahel, waar \u00adekstremistiese groepe bedrywig is.<\/p>\n<p>Die voormalige president van Mosambiek, Joaquim Chissano, wie in 2014 aangestel is, maar deur Marokko verwerp is, het \u2019n inligtingsvergadering van die VN se veiligheidsraad meegedeel dat die VN-sending herstel moet word en die mense van Wes-Sahara \u201cdie \u00adgeleentheid moes kry om vrylik oor hul eie lot te beskik,\u201d aangesien dit die enigste werkbare oplossing is.<\/p>\n<p>\u201cDie Wes-Sahara-probleem mag as \u2019n klein probleem beskou word,\u201d het Chissano ges\u00ea, \u201cmaar ons moenie vergeet dat \u2019n vonk \u2019n woud aan die brand kan steek nie en ons moet verhoed dat dit gebeur.\u201d<\/p>\n<p>Morokko het Wes-Sahara, \u2019n voormalige Spaanse kolonie, in 1975 geannekseer en veg teen die plaas\u00adlike bevrydingsbewing, die \u00adPolisario Front. <\/p>\n<p>Die VN het in 1991 \u2019n \u00adskietstilstandooreenkoms onderhandel en \u2019n sending vredebewaarders, Minurso, ontplooi om die omstandighede te monitor en te help om \u2019n referendum te organiseer oor die gebied se toekoms, maar dit het nog steeds nie plaasgevind nie.<\/p>\n<p>Morokko beskou die mineraal-ryke gebied as die land se \u201csuidelike \u00adprovinsies\u201d en het verreikende \u00adoutonomie voorgestel, wat deur die Polisario Front verwerp is.<\/p>\n<p>Di\u00e9 Front dring op selfbeskikking deur \u2019n referendum aan.<\/p>\n<p>Verlede maand het Morokko die meeste VN-burgerlikes uit die land gegooi nadat die sekretaris-generaal van die w\u00eareldliggaam, Ban Ki-moon, die woord \u201cbesetting\u201d in gesprekke oor Wes-Sahara gebruik het nadat hy \u2019n kamp vir vlugtelinge van die streek in Algeri\u00eb besoek het.<\/p>\n<p>Die VN s\u00ea die waarnemers se vertrek maak dit onmoontlik vir Minurso om sy mandaat uit te voer. Ban, \u00adChissano en ander het gewaar\u00adsku dat die \u00aduitsetting omgekeer moet word omdat dit \u2019n internasionale \u00adpresedent kan skep.<\/p>\n<p>Die vrees bestaan dat ander lande, waar vredesbewaarders en ander VN-personeel ontplooi is, hulle ook nou kan uitskop.<\/p>\n<p>Die Polisario Front se sekretaris-generaal, Mohammad Abdulaziz, het gewaarsku dat tensy druk op Marokko geplaas word om die VN-sending te herstel, dit as \u2019n groen lig vir milit\u00eare aggressie beskou sal word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Afrika-Unie se spesiale gesant vir die betwiste Wes-Sahara het gewaarsku dat dit &#8216;n &#8220;uiters gevaarlik presedent&#8221; vir alle VN-sendings skep as Marokko burgerlike personeel van die VN-vredesending uit Wes-Sahara skop. Dit skep ook gevare vir Noord-\u00adAfrika en die Sahel, waar \u00adekstremistiese groepe bedrywig is. Die voormalige president van Mosambiek, Joaquim Chissano, wie in 2014 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=38009\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VN sien sy Moses in Marokko&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38010,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-38009","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38009","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38009"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38009\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38010"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38009"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38009"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38009"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}