{"id":37961,"date":"2016-04-29T08:08:28","date_gmt":"2016-04-29T06:08:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37961"},"modified":"2016-04-29T08:08:28","modified_gmt":"2016-04-29T06:08:28","slug":"al-sjabaab-dood-vyf-somaliese-weermagsoldate","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37961","title":{"rendered":"Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate"},"content":{"rendered":"<p>Al Sjabaab insurgente het die week &#8216;n milit\u00eare basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige gevegte naby die noordwestelike dorp, Baidoa, het \u2019n milit\u00eare woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die voorval het in die vroe\u00eb oggend\u00adure plaasgevind. Twaalf soldate is in die aanval gewond. Ses Al Sjabaab-vegters is in die aanval dood.<\/p>\n<p>Abdiasis Abu Musab, Al Sjabaab se woordvoerder vir milit\u00eare operasies, het ges\u00ea die groep het \u2019n vragmotor met troepe onderweg na die basis in \u2019n lokval gelei en elf soldate doodgeskiet en beslag op sewe vuurwapens gel\u00ea.<\/p>\n<p>Dit was nie moontlik om die dodetal onafhanklik te bevestig nie. In die verlede het Al Sjabaab die dodetal in hul aanvalle ver oordryf.<\/p>\n<p>Die Islamitiese groep, wat hoop om Somali\u00eb se Westers-gesteunde \u00adregering om ver te werp, voer gereeld aanvalle op milit\u00eare teikens asook burgerlike instansies soos hotelle en restaurante, meestal in die hoofstad, Mogadisjoe uit.<\/p>\n<p>Al Sjabaab, het bande met al-Ka\u00efda en was in Januarie verantwoordelik vir \u2019n aanval op \u2019n basis vir Keniaanse soldate van die Afrika-unie se vrede\u00adsending in Somali\u00eb. <\/p>\n<p>Die militante voer aan dat hulle 100 Keniaanse soldate doodgeskiet het. Keniaanse owerhede het nog nie die amp\u00adtelike dodetal bekend gemaak nie.<\/p>\n<p>Intussen het Daesh (ISIS) &#8216;n video uitgesaai van &#8216;n oefenkamp in Puntland, vernoem na Sheikh Abu Nouman, die naam van &#8216;n voormalige offisier van die Sjabaab wat vermoor is deur hulle nadat hy oorgeloop het na Daesh.<\/p>\n<p>Sonder aanspraak op volwaardige staatskap, het Puntland &#8211; &#8216;n provinsie van Somali\u00eb &#8211; afgestig met &#8216;n onafhanklike regering. <\/p>\n<p>Dit was voorheen &#8216;n seerowernes wat Chinese en Russiese skepe in die Straat van Bab el-Mandeb aangeval het, tot hulle die idee laat vaar het want China en Rusland het hul vragskepe van milit\u00eare begeleiding voorsien.<\/p>\n<p>Die seerowers het nou uitgewyk na die Islamitiese Emiraat van Mukalla, in Jemen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al Sjabaab insurgente het die week &#8216;n milit\u00eare basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige gevegte naby die noordwestelike dorp, Baidoa, het \u2019n milit\u00eare woordvoerder ges\u00ea. Die voorval het in die vroe\u00eb oggend\u00adure plaasgevind. Twaalf soldate is in die aanval gewond. Ses Al Sjabaab-vegters &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37961\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37962,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13457,14205,10255],"class_list":["post-37961","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-sjabaab","tag-puntland","tag-somalie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37961","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37961"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37961\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37962"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37961"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37961"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37961"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}