{"id":3796,"date":"2008-12-29T04:21:13","date_gmt":"2008-12-29T04:21:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3796"},"modified":"2008-12-29T04:21:13","modified_gmt":"2008-12-29T04:21:13","slug":"zimbabwe-gaan-140-blanke-boere-vervolg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3796","title":{"rendered":"Zimbabwe gaan 140 blanke boere vervolg"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/grondhervorming2.jpg\" width=\"110\" height=\"79\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Zimbabwe gaan 140 blanke grondeienaars vervolg op klagte dat hulle nie hul plase verlaat het onder die land se omstrede grondhervormingsprogram nie, het die staatsmedia Sondag ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;&#39;n Totaal van 140 boere gaan vervolg word omdat hulle nie die plase verlaat het, nadat hulle met onteieningsbevele bedien is nie,&quot; het die Sunday Mail uit &#39;n verslag van die regerende Zanu-PF se nasionale konferensie aangehaal.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die regering het die blanke eienaars beveel om teen 30 September pad te gee, om plek te maak vir eiendomlose swartes, tydens dikwels gewelddadige grondhervormings wat geblameer word vir die voedseltekorte in die eertydse broodmandjie van die streek. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die verslag het nie gespesifiseer watter klagte teen die boere ingebring gaan word nie, maar kenners reken dat klagte van betreding of versuim om aan die regering se ultimatum te voldoen, gel&ecirc; kan word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die verslag van die pas afgelope konferensie het ges&ecirc; dat nog 278 plase wat aan 13 ander lande behoort nie deur die regering oorgeneem gaan word nie en beskerm sal word onder &#39;n bilaterale beleggingsbeskermingooreenkoms <\/span><span>(BBBO)<\/span><span>. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Di&eacute; uitsondering behels meer as 522 000 hektaar wat besit word deur Australi&euml;, Belgi&euml;, Nederland, Frankryk, Duitsland, Indonesi&euml;, Suid-Afrika, Swede, Switserland en Amerika, het die verslag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die regering het ook aanbeveel dat 341 blanke boere toegelaat moet word om aan te hou boer regoor die land en trek dokumente op vir &#39;n 99-jaarbewoningsreg op hulle eiendom soos wat die grondhervormingsprogram na sy einde toe staan, het die verslag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Verdere 97 blanke boere sal toegelaat word om bewingsgebiede of wildtuine te bedryf in ses provinsies. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Dit bring die totaal op 438 blanke boere te staan wat toegelaat sal word om hulle grond te behou uit 6 708 wat in Zimbabwe gewerk het voordat die hervormings 8 jaar gelede begin het, het die Sunday Mail ges&ecirc;. <\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0444 086 \u0443 \u043c\u0435\u0434\u0438\u0446\u0438\u043d\u0441\u043a\u0430\u044f \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zimbabwe gaan 140 blanke grondeienaars vervolg op klagte dat hulle nie hul plase verlaat het onder die land se omstrede grondhervormingsprogram nie, het die staatsmedia Sondag ges&ecirc;. &quot;&#39;n Totaal van 140 boere gaan vervolg word omdat hulle nie die plase verlaat het, nadat hulle met onteieningsbevele bedien is nie,&quot; het die Sunday Mail uit &#39;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3796\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zimbabwe gaan 140 blanke boere vervolg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,21089,165,21108,3641],"class_list":["post-3796","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika","tag-zimbabwe-gaan-140-blanke-boere-vervolg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3796","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3796"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3796\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3796"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3796"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3796"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}