{"id":37952,"date":"2016-04-29T01:06:32","date_gmt":"2016-04-28T23:06:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37952"},"modified":"2016-04-28T20:08:08","modified_gmt":"2016-04-28T18:08:08","slug":"isis-neem-vyf-dorpe-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37952","title":{"rendered":"ISIS neem vyf dorpe oor"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Netwerk aktiviste wat Siri\u00eb se konflik moniteer, s\u00ea militante van die Islamitiese Staat (ISIS), het vyf dorpe na aan die grens met Turkye ingeneem en Siriese al-Qaeda-rebelle verdryf.<\/p>\n<p>Die Britse organisasie, <em>Syrian Observatory for Human Rights<\/em>, het Woensdag ges\u00ea die dorpe is in die Azaz-distrik gele\u00eb waar rebelle in beheer van \u2018n enklawe met tienduisende interne hawelose mense was.<\/p>\n<p>In onlangse maande is rebelle-faksies in Azaz, noord van Aleppo, deur die ekstremistiese groep, proregeringsmagte en die oorwegend Koerdiese Siriese Demokratiese Magte aangeval.<\/p>\n<p>Hierdie deurbraak deur ISIS plaas die groep in \u2018n beter posisie om die dorpe, Marea en Azaz aan te val.<\/p>\n<p>Intussen het Rusland gewaarsku dat al-Qaeda &#8216;n VN-erkende internasionale terroriste-organisasie is wat volgens Veiligheidsraadbesluite, bestry moet word. <\/p>\n<p>Die Siriese regering en sy bondgenote beskou dus al-Qaeda en verwante terroristemagte in die eerste plek nie as  &#8220;gematig&#8221; soos die VSA nie.<\/p>\n<p>Die VSA aan die ander kant sien al-Qaeda as &#8216;n geheime bondgenoot in sy poging om die Siriese staat te vernietig. <\/p>\n<p>Die Franse tydskrif<em> L&#8217;Orient Le Jour<\/em> s\u00ea die Amerikaanse bande met Al-Qaeda in Siri\u00eb is deel van die strategie wat die VSA voer teen Siri\u00eb (en Rusland).<\/p>\n<p>Volgens ontleders wil die VSA en Turkye die Siriese magte uitlok om burgerlikes in di\u00e9 stede te beskerm en het daarom nie steun verleen aan die rebelle nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Netwerk aktiviste wat Siri\u00eb se konflik moniteer, s\u00ea militante van die Islamitiese Staat (ISIS), het vyf dorpe na aan die grens met Turkye ingeneem en Siriese al-Qaeda-rebelle verdryf. Die Britse organisasie, Syrian Observatory for Human Rights, het Woensdag ges\u00ea die dorpe is in die Azaz-distrik gele\u00eb waar rebelle in beheer van \u2018n enklawe met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37953,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,2078,10641,11396],"class_list":["post-37952","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-rusland","tag-sirie","tag-veiligheidsraad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37952","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37952"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37952\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37953"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37952"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37952"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37952"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}