{"id":37945,"date":"2016-04-28T09:09:58","date_gmt":"2016-04-28T07:09:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37945"},"modified":"2016-04-28T13:26:55","modified_gmt":"2016-04-28T11:26:55","slug":"grootste-joodse-gemeenskap-in-europa-verwelkom-moslems","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37945","title":{"rendered":"Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in &#8216;n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspie\u00ebl, het &#8216;n Joodse leier aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8216;n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe minder gebruik word deur die Joodse gemeenskap koop, het die stad se Joodse leier Zvi Ammar Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Vir die afgelope 20 jaar of so het ons die verskuiwing van die Joodse gemeenskap na ander woonbuurte gesien,&#8221; het Ammar ges\u00ea en bygevoeg by dat hy die stap as &#8220;positief&#8221; beskou.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het almal dieselfde god, die belangrikste ding is om dit in harmonie te laat gaan,&#8221; het hy ges\u00ea. Hy s\u00ea Jode verwelkom die uitbreiding van Islam in Frankryk, maar kennelik Christene bedoel as die moeilikheidmakers.<\/p>\n<p>Die terrein naby die belangrikste stasie in die stad is aan Jode gegee wat gevlug het na Marseille uit Algeri\u00eb. <\/p>\n<p>Algeri\u00eb het n\u00e1 &#8216;n agt jaar lange oorlog onafhanklikheid van Frankryk in 1962 verkry.<\/p>\n<p>Al Badr bedryf tans &#8216;n moskee in die omgewing wat te klein is vir sy gemeente.<\/p>\n<p>Die Joodse gemeenskap in Marseille floreer, het Ammar ges\u00ea, met die aantal sinagoges wat reeds byna verdubbel het van 32 tot 58 in die afgelope drie dekades.<\/p>\n<p>Die stad se 70.000 Jode is een van Frankryk en Europa se grootste Joodse gemeenskappe.<\/p>\n<p>Marseille se bevolking van byna twee miljoen sluit ook sowat 220,000 Moslems in.<\/p>\n<p>Marseille se Moslems wag nog steeds vir die konstruksie van hul Groot Moskee, wat die stad se burgemeester in 2001 belowe het, maar die projek het vasgeval in finansi\u00eble ellende asook wetlike uitdagings wat deur die &#8220;verregse&#8221; Front National gestel is.<\/p>\n<p>Teen &#8216;n beraamde koste van \u20ac23 miljoen sal die moskee Frankryk se grootste wees as dit ooit gebou word.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr hierdie week het die burgemeester van Nice, digby Marseille, die groen lig gegee om die Franse staat te dagvaar in &#8216;n poging om die opening van &#8216;n Saoedi-befondsde moskee in die stad te sluit.<\/p>\n<p>Burgemeester Christian Estrosi s\u00ea die eienaar van die gebou, Saoedi-Arabi\u00eb se minister van Islamitiese sake Sheikh Saleh bin Abdul Aziz, bepleit sjariawette en wil &#8220;al die kerke op die Arabiese skiereiland tot niet maak&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in &#8216;n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspie\u00ebl, het &#8216;n Joodse leier aan AFP ges\u00ea. &#8216;n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe minder gebruik word deur die Joodse gemeenskap koop, het die stad se Joodse leier Zvi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37945\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37946,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5428,22483,5292,20942,22484,18057,22485],"class_list":["post-37945","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-jode","tag-le-pen","tag-marseilles","tag-moskee","tag-nice","tag-sinagoge","tag-sjaria"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37945","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37945"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37945\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37946"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37945"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37945"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37945"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}