{"id":37941,"date":"2016-04-28T08:31:30","date_gmt":"2016-04-28T06:31:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37941"},"modified":"2016-04-28T08:34:34","modified_gmt":"2016-04-28T06:34:34","slug":"trump-looi-globaliste-oor-oorlog-en-chaos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37941","title":{"rendered":"Trump looi globaliste oor oorlog en chaos"},"content":{"rendered":"<p>Die voorloper in die stryd om die benoeming as Republikeinse presidentkandidaat in die VSA, Donald Trump het &#8216;n striemende aanval op globalisme gedoen.<\/p>\n<p>As die tema bekend was, was Trump se ernstige toon nie. Hy het staatgemaak op &#8216;n teleleser in plaas van om uit die vuis te praat soos gewoonlik.<\/p>\n<p>&#8220;Ons sal nie meer hierdie land of sy mense oorgee aan die valse lied van globalisme nie. . . Ek is skepties oor internasionale verbonde wat ons inbind en aftrek in Amerika. En onder my administrasie, sal Amerika nooit enige ooreenkoms aangaan wat ons vermo\u00eb om ons eie sake te beheer, verminder nie,&#8221; het hy ges\u00ea, met verwysing na die NAFTA-ooreenkoms .<\/p>\n<p>Trump het elke leier na Ronald Reagan blameer &#8211; wat di\u00e9 Republikeinse George W. Bush insluit &#8211; omdat hulle almal &#8220;die pad heeltemal byster geraak het&#8221;.<\/p>\n<p>In die komende konfrontasie met Clinton &#8211; wat meer aggressief as Obama is &#8211; het Trump probeer om homself uit te beeld as &#8216;n gedissiplineerde leier wat Amerikaanse belange voorop stel.<\/p>\n<p>Hy het die Clinton-Obama-span gelooi oor die chaos wat hul inmenging in die buiteland veroorsaak het, met verwysing na die omverwerping van president Hosni Mubarak in Egipte, die ingryping in Libi\u00eb en milit\u00eare optrede in Siri\u00eb.<\/p>\n<p>Hy Clinton skerp gekritiseer vir haar hantering van die dodelike aanvalle op die VSA in Benghazi.<\/p>\n<p>Trump het ook die president se hantering van buitelandse sake as roekeloos en &#8216;n totale ramp beskryf. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea Amerika se bondgenote betaal nie &#8216;n regverdige deel van die sekuriteitsrekening nie, en dat enige land wat deur Amerika verdedig word, sal moet begin opdok. <\/p>\n<p>Hy het Obama ook gekritiseer omdat hy, soos Trump dit stel, Amerika se goeie vriend, Israel afjak en Iran te goedgesind is. <\/p>\n<p>Iran se Opperleier, die Ayatollah Ali Khamenei s\u00ea egter Obama probeer sakelui afskrik om in Tehran te bel\u00ea en &#8216;n ondermyn &#8216;n ooreenkoms om internasionale sanksies op te hef. <\/p>\n<p>Khamenei se kommentaar kom kort voor die tweede ronde van Iran se parlement\u00eare verkiesings. <\/p>\n<p>Trump het ook weer sy kommer oor die verspreiding van radikale Islam uitgespreek, en ges\u00ea dat die land &#8216;n langtermynplan in die opsig benodig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorloper in die stryd om die benoeming as Republikeinse presidentkandidaat in die VSA, Donald Trump het &#8216;n striemende aanval op globalisme gedoen. As die tema bekend was, was Trump se ernstige toon nie. Hy het staatgemaak op &#8216;n teleleser in plaas van om uit die vuis te praat soos gewoonlik. &#8220;Ons sal nie meer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37941\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump looi globaliste oor oorlog en chaos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34075,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18700,8561,14870,2686,20899],"class_list":["post-37941","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-buitelandse-beleid","tag-clinton","tag-globalisme","tag-obama","tag-trump"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37941","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37941"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37941\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34075"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37941"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37941"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37941"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}