{"id":3789,"date":"2008-12-29T02:02:36","date_gmt":"2008-12-29T02:02:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3789"},"modified":"2008-12-29T02:02:36","modified_gmt":"2008-12-29T02:02:36","slug":"ons-moet-terugkeer-na-germaanse-volkstradisies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3789","title":{"rendered":"Ons moet terugkeer na Germaanse volkstradisies"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Dit&nbsp; is &#39;n tyd van vernuwing met die hoop op n voorspoedige jaar. Ons voorouers was immers ook boere en die fees het sy oorsprong juis in die landbou. Tydens die kerstening van Europa is hierdie tradisies as heksery bestempel en met mening, soms met die grusame dood op &#39;n brandstapel vernietig. Volkseie gelowe is afgemaak as blote mitologie en die res is Christengeskiedenis.<\/p>\n<p>Vandag is ons weer vry om ons volkse tradisies uit te leef. Vryheid van spraak en religie word in die grondwet verseker. Met die hoop dat Lekota se nuwe party die tweederde meerderheid van die ANC kan stuit, is ons verseker van die behoud van die grondwet. Met Afrikanerinsae in die party kan ons &#8211; en sal ons &#8211; die semantiek rondom regstellende aksie en swart bemagtiging kan transformeer na&nbsp; meer toegeeflike begrippe met betrekking tot huidig benadeelde Afrikaners. <\/p>\n<p>In die lig van hierdie nuwe wending in die politieke magspel, wens ek almal &#39;n vernuwende en&nbsp; inspirerende 2009 toe. Ook &#39;n Gese&euml;nde Kersfees vir alle Christene. <\/p>\n<p>Sommige van ons glo anders, dink anders en doen anders. Maar ons almal bly Afrikaners. En dis die band wat ons moet saambind. Ons moet bereid wees om mekaar te verdra ten spyte van ons religieuse verskille wat in ons pad staan na emansipasie vanuit ons huidige intellektuele slawerny.<\/p>\n<p>Weg met die doemprofete en slegtenuusdraers. Ons almal ken die realiteite van Afrika, maar daar is altyd hoop. Met die regte benadering, impetus en beveiligingsaksies van ons gemeenskappe, kan ons weer gedy.<\/p>\n<p>Ons het dit al gedoen en ons kan dit weer doen. &nbsp;<\/p>\n<p>Mag die Afrikaner homself weer vind in hierdie opwindende tye. <\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino no deposit bonus no download<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Rondom 25 Desember vier die Germaanse heidene, waaruit Afrikaners afstam, steeds die tradisionele Wendefees of Mitwinternacht. <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093,3633],"class_list":["post-3789","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-ons-moet-terugkeer-na-germaanse-volkstradisies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3789"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3789\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3789"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3789"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}