{"id":37874,"date":"2016-04-25T08:33:01","date_gmt":"2016-04-25T06:33:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37874"},"modified":"2016-04-25T10:37:28","modified_gmt":"2016-04-25T08:37:28","slug":"wildpark-ontken-nalatigheid-na-tieraanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37874","title":{"rendered":"Wildpark ontken nalatigheid na tieraanval"},"content":{"rendered":"<p>Oor-en-weer beskuldigings word rondgeslinger n\u00e1 die voorval Vrydag waartydens \u2018n Franse seun deur \u2018n tier aangeval is op \u2018n wildplaas in Heilbron in die Vrystaat.<\/p>\n<p>Die 10-jarige seun se pa hou vol dat die Tau Thaba-lodge nalatig was, terwyl die eienaar, JC Pretorius aanvoer dat die seun herhaardelik gewaarsku is dat hy te naby aan die heining gestaan terwyl hulle foto\u2019s geneem het van die diere wat agter \u2018n heining toegesluit was. <\/p>\n<p>Pretorius het aan OFM-nuus ges\u00ea hy het die plaas al 24 jaar en dat dit die eerste keer is in 16-jaar, sedert hy die tiere aanhou, dat so iets gebeur. <\/p>\n<p>Die seun is in die Milpark-hospitaal in Johannesburg opgeneem nadat hy deur \u2018n plaaslike dokter na \u2018n plastiese chirurg verwys is. <\/p>\n<p>Pretorius s\u00ea sy permit is in Januarie vanjaar hernu nadat al sy kampe en veiligheidsmaatre\u00ebls deur Natuurbewaring goedgekeur is. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die seun het erge snye aan sy arm en boude opgedoen. Die name van die seun en sy pa is nie bekend gemaak nie. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oor-en-weer beskuldigings word rondgeslinger n\u00e1 die voorval Vrydag waartydens \u2018n Franse seun deur \u2018n tier aangeval is op \u2018n wildplaas in Heilbron in die Vrystaat. Die 10-jarige seun se pa hou vol dat die Tau Thaba-lodge nalatig was, terwyl die eienaar, JC Pretorius aanvoer dat die seun herhaardelik gewaarsku is dat hy te naby aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37874\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wildpark ontken nalatigheid na tieraanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37875,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22470,7743,22469,7310,22471],"class_list":["post-37874","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-franse-toeriste","tag-heilbron","tag-tieraanval","tag-veiligheid","tag-wildpark"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37874\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37875"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}