{"id":37832,"date":"2016-04-21T09:08:26","date_gmt":"2016-04-21T07:08:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37832"},"modified":"2016-04-21T09:08:26","modified_gmt":"2016-04-21T07:08:26","slug":"swart-spioen-pryk-eersdaags-op-amerikaanse-banknoot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37832","title":{"rendered":"Swart spioen pryk eersdaags op Amerikaanse banknoot"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse Tesourie het aangekondig dat die swart spioen, Harriet Tubman die eerste vrou in meer as &#8216;n eeu sal wees om op Amerikaanse banknote te verskyn. <\/p>\n<p>Die onaansienlike bediende Tubman is in die 1820&#8217;s as &#8216;n slaaf gebore en het gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog op die Suide gespioeneer.<\/p>\n<p>Sy sal die oudpresident Andrew Jackson, wat &#8216;n slawe-eienaar was, voor op die 20-dollar-noot vervang. <\/p>\n<p>Die Unie het haar betaal om die bewegings van die Konfederale troepe te verraai. <\/p>\n<p>In 1863, het die swart bediende kolonel James Montgomery en sowat 150 swart soldate op &#8216;n kanonboot vergesel met die inval in Suid-Carolina. <\/p>\n<p>Die Unie het die Konfederale rebelle verras en toe die slawe wat in die afgebrande plantasies geskuil het, besef die Unie kan hul vryheid waarborg, het hulle uit alle rigtings na die bote begin aanstorm.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het nog nooit so &#8216;n gesig gesien nie,&#8221; het Tubman daarvan ges\u00ea van die 700 siele.<\/p>\n<p>Sy word tans voorgehou as een of ander swart milit\u00eare genie wat &#8216;n veldslag teen die &#8220;rassistiese&#8221; Suide gewen het.<\/p>\n<p>Die sekretaris van die Tesourie, Jacob Lew s\u00ea Tubman is &#8216;n geskiedkundige leierfiguur wat haar eie lewe op die spel geplaas het om ander re red.<\/p>\n<p>Tubman se onvleiende gesig is verfraai vir die noot.<\/p>\n<p>Volgens Tubman self het sy soos &#8216;n &#8220;onkruid&#8221; opgekom as kind. <\/p>\n<p>Die Tesourie het planne laat vaar om een van die stigters van die Amerikaanse finansi\u00eble stelsel, Alexander Hamilton van die 10-dollar-noot te verwyder. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse Tesourie het aangekondig dat die swart spioen, Harriet Tubman die eerste vrou in meer as &#8216;n eeu sal wees om op Amerikaanse banknote te verskyn. Die onaansienlike bediende Tubman is in die 1820&#8217;s as &#8216;n slaaf gebore en het gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog op die Suide gespioeneer. Sy sal die oudpresident Andrew Jackson, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37832\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart spioen pryk eersdaags op Amerikaanse banknoot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37833,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7670,22458,22460,7125,22459,22461],"class_list":["post-37832","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burgeroorlog","tag-harriet-tubman","tag-konfederale-magte","tag-spioen","tag-suide","tag-uniesoldate"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37832","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37832"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37832\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37833"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37832"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37832"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37832"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}