{"id":37823,"date":"2016-04-21T08:16:31","date_gmt":"2016-04-21T06:16:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37823"},"modified":"2016-04-21T08:16:31","modified_gmt":"2016-04-21T06:16:31","slug":"uv-weier-om-name-bekend-te-maak-van-studente-wat-aangekla-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37823","title":{"rendered":"UV weier om name bekend te maak van studente wat aangekla word"},"content":{"rendered":"<p>Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandeesweek kennisgewings ontvang het om voor \u2018n dissiplin\u00eare komitee te verskyn oor rassekonflik, sal nie geskors word hangende die verhore nie. <\/p>\n<p>Die universiteit wil egter nie die name bekend maak van diegene wat kennisgewings ontvang het om te verskyn nie.<\/p>\n<p>Hulle is aangekla weens hul beweerde betrokkenheid by die Shimlapark-bakleiery vroe\u00ebr vanjaar, maar sal nie geskors word nie.<\/p>\n<p>In \u2018n verklaring het die UV se woordvoerder, Lacea Loader, erken dat dissiplin\u00eare stappe teen \u2018n aantal studente geneem word wat betrokke was by die voorval waarin \u2018n Varsitybekerwedstryd tussen die Shimlas en Madibaz onderbreek is. <\/p>\n<p>\u2018n Groep betogers het op die rugbyveld gestorm waarna wit toeskouers op die veld gehardloop het en die betogers van die veld verjaag het. <\/p>\n<p>Loader s\u00ea studente wat onder die toeskouers was wat betogers op die veld aangerand het asook die betogers wat betrokke was by dade van vandalisme en ander wangedrag tydens die onrus van 22 Februarie tot 26 Februarie op die Bloemfontein-kampus het kennisgewings ontvang. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die UV het &#8216;n verantwoordelikheid om dissiplin\u00ear op te tree. <\/p>\n<p>Diegene wat aangekla word is versoek om m\u00f4re \u2018n vergadering by te woon om re\u00eblings te tref met betrekking tot die verhore.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandeesweek kennisgewings ontvang het om voor \u2018n dissiplin\u00eare komitee te verskyn oor rassekonflik, sal nie geskors word hangende die verhore nie. Die universiteit wil egter nie die name bekend maak van diegene wat kennisgewings ontvang het om te verskyn nie. Hulle is aangekla weens hul beweerde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37823\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;UV weier om name bekend te maak van studente wat aangekla word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37825,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4976,22456,7427,7331],"class_list":["post-37823","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bloemfontein","tag-shimlapark","tag-skorsing","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37823\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37825"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}